Aktiwiteits Model - Jean Pretorius

Beschreibung

final exam Tweede Jaars Notas (Aktiwiteits Model - Jean Pretorius) Mindmap am Aktiwiteits Model - Jean Pretorius, erstellt von lizevanemmenis am 07/10/2013.
lizevanemmenis
Mindmap von lizevanemmenis, aktualisiert more than 1 year ago
lizevanemmenis
Erstellt von lizevanemmenis vor etwa 13 Jahre
135
0

Zusammenfassung der Ressource

Aktiwiteits Model - Jean Pretorius
  1. waarvoor??
    1. om die omvang van die professie te verduidelik
      1. om die verband tussen gesondheid en menslike aktiwiteitsreekse te verduidelik
      2. Primere Funksies
        1. verwys na alle faktore wat 'n effek op pt kan he
          1. biologies
            1. patologies
              1. sosiale
              2. bied moontlike verduidelikings vir...
                1. patogenese van patologie
                  1. ontwikkeling van patologie of gestremdheid
                    1. funksionele implikasies
                      1. instandhouding of verergering van patologie
                        1. positiewe faktore wat gebruik kan word
                          1. faktore wat probleme kan veroorsaak
                            1. prognose
                            2. OT rasionaal vir behandeling te struktureer en fokus uit te lig
                              1. toepaslike TVR te kies
                                1. spanlede te verduielik wat OT doen en hoekom
                                2. Struktuur van Model
                                  1. persoon en basiese vermoens
                                    1. Occupations en Occupational Behaviour
                                      1. Lewensrolle en Take
                                        1. Lewensvaardighede
                                          1. Omgewing
                                            1. Genetiese omgewing
                                              1. geografiese omgewing
                                                1. stedelik of plattelands
                                                  1. bergagtige of plat areas
                                                    1. klimaat
                                                      1. fisiese kenmerke en hulpbronne beskikbaar
                                                        1. fisiese aspekte van populasie
                                                        2. fisiese
                                                          1. lewelose, niemenslike en natuurlike aspekte in onmiddelike omgewing
                                                          2. kulturele
                                                            1. oortuigings en persepsies
                                                              1. waardes en norme
                                                                1. gewoontes en gedrag
                                                                2. sosio ekonomiese
                                                                  1. familie, vriende, bure, kennisse
                                                                    1. mense by instansies
                                                                    2. politieke
                                                                    3. normale ontwikkeling
                                                                      1. biologiese ontwikkeling
                                                                        1. psigologiese
                                                                          1. kognitief
                                                                            1. affektief
                                                                            2. sosiale
                                                                              1. groei
                                                                                1. maturasie
                                                                                  1. leer
                                                                                  2. persoonlikheid
                                                                                    1. temperament
                                                                                      1. spoed van reaksie
                                                                                        1. fisiologiese stuktuur
                                                                                      2. trekke
                                                                                        1. konstante persoonlikheidseienskappe
                                                                                          1. skaamheid
                                                                                            1. impulsiwiteit
                                                                                              1. warmte
                                                                                            2. selfkonsep en identiteit
                                                                                              1. eksterne faktore
                                                                                                1. rolle
                                                                                                  1. verhoudings
                                                                                                    1. verwagtinge
                                                                                              2. benutting van model - fokus op die mees voor die handliggende presenterende probleme
                                                                                                1. definitewe gediagnoseerde patologie
                                                                                                  1. beginpunt - basiese vermoens en dan ander modaliteite
                                                                                                  2. permanente gestremdheid
                                                                                                    1. beginpunt - kyk na effek van patologie op omgewing, rolle, persoonlikheid en verdere normale ontwikkeling
                                                                                                    2. ontwikkelingsagterstande of lae sosio-ekonomiese status (paeds)
                                                                                                      1. beginpunt - omgewing en normale ontwikkeling
                                                                                                    Zusammenfassung anzeigen Zusammenfassung ausblenden

                                                                                                    ähnlicher Inhalt