Zusammenfassung der Ressource
Databasisbestuurstelsel (DBMS)
- (Definisie) Programmatuur wat jou in staat stel om met elektroniese databasisse te werk.
- Databasis Skep
- Databasis struktuur redigeer
- Data by databases byvoeg en uit vee
- Data-navrae / soektogte in die databasis doen
- Data in die databasis kan verwerk word om inligting te bekom
- Tafelblad Databasisse
- BV. Persoonlike Rekenaars (Aangetref)
- Alles in 'n enkele toepassing ingesluit
- Slegs klein aantal gebruikers
- Enkelgebruiker
- Bedieners-DBMS'e
- Gebruikers het nie direkte toegang.
- Toegang tot die DBMS is dmv
spesiale ontwikkelde
kliëntprogramatuur
- Kliëntprogrammatuur bied toegang tot
dienste wat op ’n ander rekenaar
geïnstalleerd is bv. ’n
toepassingsbediener
- Die bedienner-gebasseerde programmatuur
voer versoeke van die kliëntprogrammatuur
uit.
- BV. POS (Point of Sale) -
Supermarkte / mediese stelsel
/ skool rapportstelsel /
biblioteek
- Baie meer kragtiger as 'n tafelblad databasis
- Op menigde rekenaars, maar
almal het toegang dmv 'n
netwerk.
- Hoe werk 'n bediener-DBMS?
- 1. Bediener-DBMS ontvang boodskappe van die
kliëntprogrammatuur via 'n netwerk en voer instrusies uit.
BV. ‘selekteer’, ‘voeg in’, ‘vee uit’, ‘opdateer rekord(s)’
- 3. Bediener interpreteer instruksies en probeer dit uitvoer
- 2. Die instruskies in vorm van SQL
(Structured Query Language) - tekstringe
- 4. Stuur resultaat terug aan cliënt (of fout boodskap)
- Kan baie gebruikers op eenslag accommodeer
- Verspreide Databasisse
- (Definisie)’n Verspreide databasis is ’n stelsel waar dele van ’n
databasis (die data en die DBMS) oor bedieners in verskeie
liggings versprei is.
- Word gebruik as daar baie gebruikers is en verspreid is. BV.
wanneer die bezigheid groot in verspreid is oor die wêreld.
(Soos Woolworths)
- As daar van 'n gecentraliseerde databasis gebruik word in so geval :
- •1. stadige netwerkverkeer weens die groot volume
data •2. hoë datakoste weens die groot volume data
•3. die risiko dat die hele besigheid tot stilstand kan
kom as daar probleme met die sentrale databasis of
die kommunikasienetwerk is.
- ^^^ ('n Verspreide Databasis keer die probleme)
- BV. 'n kettingwinkel-groep (Mr. Price)
- Google het hulle eie
hybridsisteem genoem :
BigTable
- Belangrike aspekte van verspreide databasisse
- 1. Meer komplekse sekuriteit
- 2. Data-sinkronisasie (Duplikasie en Partisie)
- A) Duplikasie : In hierdie model het
elke afsonderlike ligging ’n volledig
kopie van die hele databasis. - Kort
BAIE stoorplek
- B) Partisie : Elke plek bestuur sy eie
data en laai die data op na ’n sentrale
databasis volgens ’n geskeduleerde
databondelproses (batch process).
- ’n Data warehouse tree as ’n sentrale bergplek vir data op, geskep deur die integrasie van al hierdie
verskillende databronne – ’n soort super‐databasis. Hierdie data warehouses kan gebruik word om te soek
vir patrone, verhoudings en tendense binne die inligting wat gestoor is – ’n proses bekend as data mining.
- Data Warehouse en Data Mining
- VOORBEELDE
- Databasisverwante Loopbane
- 1. DBA (Databasisadministrateur)
- Bestuur en onderhou databasisse
- 2. Unix-administrateurs
- Unix is ’n soort bedryfstelsel wat op baie
bedieners veral op die Web uitvoer. Unix‐
administrateurs moet in staat wees om
gebruikers en sekuriteit op die netwerke wat
die DBMS uitvoer, te bestuur.
- 3. Databasis-analiste
- Die databasis‐analis se werk oorvleuel dikwels met dié van ’n
databasisadministrateur. Die analis, daarteenoor, is betrokke by sake
soos om veranderinge te maak aan die onderliggende
databasisstruktuur, die doeltreffendheid van die stelsel te analiseer
- 4. Databasisprogrammeerders
- Databasisprogrammeerders is verantwoordelik vir die
kodering van spesiaal ontwikkelde programmatuur (die
gebruikerkoppelvlak van die databasis).
- 5. Projekbestuurders
- ’n Projekbestuurder beplan die verloop van ’n IT‐projek van begin tot einde.