Zusammenfassung der Ressource
Transversale Golwe
- Pulse
- 'n ENKELE versteuring wat deur n medium voortgeplant word
- Amplitude: Maksimum uitwyking van n deeltjie vanaf rusposisie
- Pulsleng: Afstand tussen begin en einde van puls
- 'n Puls waarvan die deeltjies se uitwyking loodreg is op die puls se bewegingsrigting