Watter 3 aspekte word bestudeer in mikro ekonomie?
Watter 4 aspekte word bestudeer in makro ekonomie?
Uit watter konsepte bestaan Internasionale ekonomie?
Waaruit bestaan ekonomie as 'n wetenskap?
In watter 3 velde is daar beroepsgeleenthede in die ekonomie?
Watter ander wetenskappe deel 'n verwantskap met ekonomie?