Afkortings
wat is die afkortingen vir die volgende:
asseblief
dokter
graad
Maandag
Sondag
dit wil sê
as gevolg van
deur middel van
byvoorbeeld
ensovoorts
Mevrou
met ander woorde
in plaas van
Suid Afrika
straat
antwoord
Antonieme
Gee die antonieme vir die volgende
baie
bitter
groot
hoog
laaste
lank
leeg
lui
oud
ryk
vorentoe
Antonieme/teenoorgestelde
Gee die antonieme vir die volgende
wen
maer
naby
nag
skoon
stomp
stout
suur
swaar
lig
op
nuut
Antonieme
Gee die antonieme vir die volgende
moeilik
toe
vinnig
vol
voor
vriendelik
in
onder
uittrek
Antonieme
Gee die antonieme vir die volgende
warm
alles
diep
dapper
droog
iemand
laat
mooi
groot
hard
soet
Antonieme
Gee die antonieme vir die volgende
siek
vergeet
netjies
belangrik
droog
gooi
ryk
Geslag
Gee die manlik/vroulik vir die volgende
bestuurder
broer
danser
katmannetjie
bul
haan
hings
ram
reun
held
kleinseun
koning
kunstenaar
man
Geslag
Gee die manlik/vroulik vir die volgende
meneer
neef
onderwyser
oom
pa
prins
seun
slaaf
vader
vriend
bruidgom
Gee die verlede tyd vir die volgende
Ek lees 'n boek.
Hy verdeel die lekkers tussen sy maats.
Die kaptein misbruik sy positie.
Tim verstaan die wiskunde.
Hy is bekend vir sy musiek.
gee die trappe van vergelyking vir die volgende
braaf
dof
doof
flou
gaaf
gesond
goed
groen
grof
groot
hoog
kort
laag
gee die trappe van vergelyking vir die volgende
laf
lank
lastig
lelik
lui
moeilik
mooi
naby
nat
pragtig
rustig
siek
skeef
gee die trappe van vergelyking vir die volgende
skelm
skurf
sleg
soet
stadig
styf
swak
ver
vinnig
wild
skryf die korrekte voorsetsels in
Die baba speel ……. sy kos.
Die blomme is ….. die pot.
Die prins het 'n kroon ….. sy kop.
Die seun het 'n das …. sy nek.
Die seun sit …… die stoel.
Die seun staan …… die heining.
Voornaamwoorde
Ek eet 'n roomys. Dit is ……. roomys. Die roomys is ……….
Hulle teken 'n prent. Dit is ……… prent. Die prent is ………..
Julle drink Milo. Dit is …….. Milo. Die Milo is ………
Linda eet 'n roomys. Dit is …….. roomys. Die roomys is ………….
Ons speel met die hond. Dit is …… hond. Die hond is ………
Tim lees 'n boek. Dit is ……. boek. Die boek is ………
Die prins dra 'n kroon. Dit is …….. kroon. Die kroon is ………
Die seun het 'n das. Linda gee dit vir …….. Die das is ……….
Getalle en tyd
getalle en tyd
getalle en tyd
onthou:
a stel sin begin met 'n HOOFLETTER en eindig met 'n PUNT.
'n Vraagsin eindig met 'n vraagteken????
'n uitroepsin eindig met 'n uitroepteken!!!!
dierename
dierename
dierename
dierename
dierename