Kunselemente

Descripción

(Kunselemente) Kuns en Kultuur Fichas sobre Kunselemente, creado por belindalombard el 23/09/2013.
belindalombard
Fichas por belindalombard, actualizado hace más de 1 año
belindalombard
Creado por belindalombard hace más de 10 años
1452
1

Resumen del Recurso

Pregunta Respuesta
Kuns elemente Lyn Fatsoen Kleur Toonwaarde Tekstuur Vorm
Lyn - Punte wat verbind is - Buitenste lyne van fatsoene
Klassifikasie van lyne Reguit lyne Geboe lyne Ander Emosies Fisiese kwaliteite
Reguit lyne Verktikaal Horisontaal Diagonaal
Fatsoen - Lyne is nodig - 2-dimensioneel - Lengte en breedte - Slegs buitelyn (geen detail)
Natuurlike Fatsoene Onreelmatige lyne
Mensgemaakte Fatsoene Streng , reguit , geometriese lyne
Positiewe Fatsoene Donker, soliede "gevulde" ruimtes
Negatiewe Fatsoene Lee ruimtes of spasies tussen die donker dele
Kleure en Emosies Verskillende kulture, gemeenskappe en individue interpreteer dit verskillend
Kleur simboliseer Nie verbale inligting
Primere kleure Rooi Blou Geel
Sekondere Kleure Pers Groen Oranje
Tersiere kleure Rooi-oranje Geel-oranje geel-groen Blou-pers Rooi-pers Blou-groen
Tint Wit word bygevoeg
Skakering Swart word bygevoeg
Komplimentere kleure Oorkant mekaar in die kleurwiel
Geboe lyne Kurwes Kronkels Sirkels Spirale
Analoe kleure Langs mekaar in die kleurwiel
Monochromatiese kleure Een kleur met skakerings en tinte
Warm kleure Rooi-pers Rooi Rooi-oranje Oranje Oranje-geel Geel
Koel kleure Pers Blou-pers Blou Blou-groen Groen Geel-groen
Toonwaarde Die manier waarop lig op voorwerpe val
Toonwaarde (definiesie) Die graad van lig en donker van kleure in 'n kunswerk
Gladde oppervlaktes Weerkaats lig maklik Ons sien verligte dele
Growwe oppervlaktes Absorbeer lig
Tesktuur (verwys) Oppervlakte-kwaliteit van die kunswerke Hoe dit voel
Hoe kan dit voel/lyk (tekstuur) 16 Grof , ongelyk , pelsagtig , sponsagtig , taai , hard , nat , skerp , stomp , rimpelend , harig , vlokkerig , doringrig , fluweelagtig , glad , blink
Tasbare tekstuur 3D kuns Letterlik
Visuele tekstuur 2D Tegnieke deur kunstenaar
Vorm 3D
Vorm neem.. Spasie in
Dit het: (vorm) Lengte Breedte Diepte Hoogte Wydte
Ander eienskappe van Lyne Lank Kort Dik Dun Gebroke
Emosies by lyn Gespanne / senuweeagtig Kwaad/woedend/aggresief Besig Sensitief/sag Hard
Fisiese kwaliteite Vry-vloeiend Rukkerig Woes Stil Presies Styf Los Rof
Mostrar resumen completo Ocultar resumen completo

Similar

Kuns elemente:
belindalombard
Untitled_1
belindalombard
Inteligencia Emocional
gabriel.milla
First Impressions - FIRST (FCE)
ausalgu
Contaminación Ambiental
Osman Tarango Ortiz
Elementos de la música
martha.celorio
irregular verbs
Rosalia Ruiz Jurado
Les Métiers
Katia García López
TEST 1 CGT-UGT.
Farita LPGC
Iniciar sesión
maria jose
PREVENCIÓN DE ENFERMEDADES
Juan Alejandro Urquina Tovar