null
US
Iniciar Sesión
Regístrate Gratis
Registro
Hemos detectado que no tienes habilitado Javascript en tu navegador. La naturaleza dinámica de nuestro sitio requiere que Javascript esté habilitado para un funcionamiento adecuado. Por favor lee nuestros
términos y condiciones
para más información.
null
null
Siguiente
Copiar y Editar
¡Debes iniciar sesión para completar esta acción!
Regístrate gratis
258126
Aktiwiteits Model - Jean Pretorius
Descripción
final exam (Aktiwiteits Model - Jean Pretorius) Tweede Jaars Notas Mapa Mental sobre Aktiwiteits Model - Jean Pretorius, creado por lizevanemmenis el 07/10/2013.
Sin etiquetas
aktiwiteits model - jean pretorius
tweede jaars notas
tweede jaars notas
aktiwiteits model - jean pretorius
final exam
Mapa Mental por
lizevanemmenis
, actualizado hace más de 1 año
Más
Menos
Creado por
lizevanemmenis
hace alrededor de 13 años
135
0
0
null
Resumen del Recurso
Aktiwiteits Model - Jean Pretorius
waarvoor??
om die omvang van die professie te verduidelik
om die verband tussen gesondheid en menslike aktiwiteitsreekse te verduidelik
Primere Funksies
verwys na alle faktore wat 'n effek op pt kan he
biologies
patologies
sosiale
bied moontlike verduidelikings vir...
patogenese van patologie
ontwikkeling van patologie of gestremdheid
funksionele implikasies
instandhouding of verergering van patologie
positiewe faktore wat gebruik kan word
faktore wat probleme kan veroorsaak
prognose
OT rasionaal vir behandeling te struktureer en fokus uit te lig
toepaslike TVR te kies
spanlede te verduielik wat OT doen en hoekom
Struktuur van Model
persoon en basiese vermoens
Occupations en Occupational Behaviour
Lewensrolle en Take
Lewensvaardighede
Omgewing
Genetiese omgewing
geografiese omgewing
stedelik of plattelands
bergagtige of plat areas
klimaat
fisiese kenmerke en hulpbronne beskikbaar
fisiese aspekte van populasie
fisiese
lewelose, niemenslike en natuurlike aspekte in onmiddelike omgewing
kulturele
oortuigings en persepsies
waardes en norme
gewoontes en gedrag
sosio ekonomiese
familie, vriende, bure, kennisse
mense by instansies
politieke
normale ontwikkeling
biologiese ontwikkeling
psigologiese
kognitief
affektief
sosiale
groei
maturasie
leer
persoonlikheid
temperament
spoed van reaksie
fisiologiese stuktuur
trekke
konstante persoonlikheidseienskappe
skaamheid
impulsiwiteit
warmte
selfkonsep en identiteit
eksterne faktore
rolle
verhoudings
verwagtinge
benutting van model - fokus op die mees voor die handliggende presenterende probleme
definitewe gediagnoseerde patologie
beginpunt - basiese vermoens en dan ander modaliteite
permanente gestremdheid
beginpunt - kyk na effek van patologie op omgewing, rolle, persoonlikheid en verdere normale ontwikkeling
ontwikkelingsagterstande of lae sosio-ekonomiese status (paeds)
beginpunt - omgewing en normale ontwikkeling
Mostrar resumen completo
Ocultar resumen completo
¿Quieres crear tus propios
Mapas Mentales
gratis
con GoConqr?
Más información
.
Similar
Explorar la Librería
null