Die biosfeer

Descripción

Graad 7 Natuurwetenskappe bladsy 8 en 9 van Via Afrika Natuurwetenskappe
Tjaart van der Walt
Mapa Mental por Tjaart van der Walt , actualizado hace más de 1 año
Tjaart van der Walt
Creado por Tjaart van der Walt hace más de 10 años
116
0

Resumen del Recurso

Die biosfeer
  1. DEFENISIE: Die aarde se oppervlak en atmosfeer, bewoon deur Lewende dinge die som van alle ekostelsels
    1. Biotiese (lewend)
      1. Abioties (nie-lewend)
      2. Bestaan Uit:
        1. 1. Atmosfeer: (Lug) Suurstof (O2), Koolstof Dioksiet (CO2), Stikstof (N) Lewe in dit: Voëls, Insekte
            1. 2. Litosfeer: (Land) Grond, Klip en Gesteendtes.
              1. 3. Hidrosfeer: (Water) Alle water selfs waterdamp - See, Damme, Riviere, Waterdamp-.
                1. Akwatiese dier = Akwaties genoem VB. 'n vis Land dier = terretries VB. 'n bok
                  1. Selfs Dooie plante is deel van die Biosfeer
                    1. Bakterieë omskep dit in verrotte materiaal, wat dan as kos deur lewende plante gebruik word
              2. 'n Mikro-organisme = Klein Organisme net gesien deur 'n mikroskoop bv. Bakterië.
                1. Akwaties = Woon in water
                  1. Terrestries = Woon op land
                  1. en alles in dit sou nie kon lewe sonder die son nie.
                    Mostrar resumen completo Ocultar resumen completo