Chemiese verandering Eenheid 2 (ii)

Descripción

Grade 12 Fisiese Wetenskap Mapa Mental sobre Chemiese verandering Eenheid 2 (ii), creado por elnepotgieter el 27/02/2014.
elnepotgieter
Creado por elnepotgieter
elnepotgieter
Creado por elnepotgieter hace más de 12 años
134
0

Resumen del Recurso

Chemiese verandering Eenheid 2 (ii)
  1. Katalisator
    1. Verhoog tempo van voorwaartse en terugwaartse reaksies ewe veel
      1. Ewewig word gouer bereik
        1. Het geen effek op ewewigskonsentrasies van die reaktanse of produkte nie
        2. Le Chatelier se beginsel
          1. As die ewewig in 'n geïsoleerde sisteem versteur word deur een van die ewewigstoestande (temperatuur, konsentrasie of druk) te verander, sal die sisteem reageer om die verandering teen te werk en om 'n nuwe ewewig te bewerkstellig.
          2. Faktore way 'n chemiese ewewigsisteem beïnvloed
            1. 1. Temperatuur van die reaksiesisteem
              1. 2. Konsentrasie van die (g) af (aq) reaktanse
                1. 3. Druk op die sisteem in die geval van gasse
                2. Om reaksies volgens Le Chatelier te voorspel, word vyf vrae gestel:
                  1. 1. Wat versteur die ewewig?
                    1. 2. Wat sal die sisteem doem om die verandering teen te werk?
                      1. 3. Watter reaksie word bevoordeel?
                        1. 4. Wat gebeur met die konsentrasies van die reaktanse en produkte?
                          1. 5. Watter uitwerking het dit op die Kc-waarde?
                          2. Ewewig in oplossings:
                            1. In 'n oplossing word ewewig beïnvloed deur: 1. Konsentrasie van die ione. 2. Temperatuur van die oplossing.

                            Recursos multimedia adjuntos

                            Mostrar resumen completo Ocultar resumen completo

                            Similar

                            Chemiese verandering Eenheid 2 (iii)
                            elnepotgieter
                            Chemiese verandering Eenheid 2 (i)
                            elnepotgieter