Potensiele en kinetiese energie

Anzel Pansegrouw
Flashcards by Anzel Pansegrouw, updated more than 1 year ago
Anzel Pansegrouw
Created by Anzel Pansegrouw over 6 years ago
500
0

Description

Grade 7 Nature science (Energie en verandering) Flashcards on Potensiele en kinetiese energie , created by Anzel Pansegrouw on 15/10/2014.

Resource summary

Question Answer
Gee 'n definisie van: Elastiese potensiele energie Die enengie wat jy gebruik om 'n rekkie te trek word geberg as elastiese potensiele energie. Alles wat gerek, gedruk of opgewen word het elastiese potensiele energie
chemiese potensiele energie Enige stof wat energie in 'n chemiese reaksie kan vrystel, het chemiese potensiele energie.
Gee 'n definisie van: posisionele potensiele energie Voorwerpe het energie weens hul posisie. Ons noem dit posisionele potensiele energie. Bv koppie op die rand van n tafel
Gee 'n definisie van: Joule (J) Eenheid waarin ons energie meet. Dit is baie klein en dus gebruik ons ook kilojoules (kJ) 1 kJ = 1000 J
Watter soort energie vind ons in plante? Chemiese potensiele energie.
Waar lees ons hoeveel energie daar in 'n pakkie kos is? Op die verpakkingsetiket
Hoevel kJ moet 'n volwassene daaglike eet? 8000 kJ
Gee 'n definisie van: kinetiese energie Die energie wat 'n bewegende voorwerp het.
Show full summary Hide full summary

Similar

Nature Science grl
Valentino Bermudez
A-Level Biology: Cell Division
cian.buckley+1
Resumo para o exame nacional - Felizmente Há Luar!
miminoma
Random German A-level Vocab
Libby Shaw
GCSE REVISION TIMETABLE
gracemiddleton
IDENTIDAD SOCIAL
laura vasquez
Bayonet Charge flashcards
Angeles Mercado
mi mapa conceptual
Magda Hernandez
Romanticismo en Francia
PAULA VALENTINA JAIMES ORTEGA
Sociología
cagok de leon
Competencias integrales de la profesión de enfermería
Vicente Ratzam Ujpán