EBW: Onderwerp 11, Gr7 (KABV)

Description

Mind Map on EBW: Onderwerp 11, Gr7 (KABV), created by mvloch on 10/07/2014.
mvloch
Mind Map by mvloch, updated more than 1 year ago
mvloch
Created by mvloch almost 10 years ago
539
1

Resource summary

EBW: Onderwerp 11, Gr7 (KABV)
  1. Klante se behoeftes + begeertes:
    1. klante moet jou goedere of dienste wil hê voor jy besigheid begin
      1. behoeftes = kan nie sonder dit oorleef nie
        1. begeertes = goed wat mense graag wil hê
          1. mense se behoeftes + begeertes = het invloed op hoe mense hul geld bestee
            1. ryker gebiede = genoeg geld vir begeertes + bevredig behoeftes gerieflik
              1. armer gebiede = nie genoeg geld vir begeertes en bevredig behoeftes eerste
                1. moet eers kyk wat jou teikenmark wil hê
                  1. daardeur kry jy inligting van wat jy moet verkoop
                    1. besigheid sal slegs suksesvol wees as dit teikenmark se behoeftes + begeertes bevredig
      2. in ondernemingskonteks verskil verbruikersbehoeftes + begeertes van mense s'n.
        1. voorbeelde van verbruikersbehoeftes:
          1. brandstof vir verhitting van koue klimate
            1. mediese voorraad
              1. basiese voedsels veral in gebiede waar dit moeilik is om voedesel te groei bv. woestyngebiede
          2. voorbeelde van verbruikersbegeertes:
            1. luukse items bv. juweliersware
              1. heel beste items bv. luukse motors / huise
          3. party advertensies vertel vir jou dat jy hulle produk nodig het / 'n behoefte is
            1. dis eintlik net begeertes
          4. Ontleding van sterk punte, swak punte, geleenthede en bedreigings (SWOT-analise):
            1. jy moet begin jou besigheidsidee ontleed
              1. doen dit deur inligting te kry oor hoe besigheid sal vaar + waarvoor jy versigtig sal moet wees
                1. SWOT-analise (SSGB) = beste manier om besigheid te ontleed
                  1. dis 'n analise van besigheid se sterk punte / strengths
                    1. swak punte / weaknesses
                      1. geleenthede / opportunities +
                        1. bedreigings / threats
                    2. dit sit punte uiteen wat sukses van besigheid sal beïnvloed
                      1. stel jou instaat om gebiede waaraan jy moet werk (bedreigings + swak punte) + gebiede wat jy moet beklemtoon (sterk punte + geleenthede) te identifiseer
              2. Stel + bereik doelwitte:
                1. doelwit = dinge waaraan jy moet werk as jy iets wil bereik
                  1. persoonlike doelwitte = belangrike deel van beplanning om kort-, medium- + langtermyn te bereik
                    1. besighede moet ook doelwitte hê
                  2. Stel SMART - besigheidsdoelwitte:
                    1. Spesifiek
                      1. Meetbaar
                        1. Bereikbaar
                          1. Realisties
                            1. Tydsgebonde
                            2. Spesifiek / Specific:
                              1. kan nie doelwit bereik wat nie spesifiek is nie
                                1. bv. 'klein besigheid wat vars toebroodjies verkoop' in plaas van 'besigheid in voedselbedryf'
                              2. Meetbaar / Measurable:
                                1. moet doelwit kan meet
                                  1. bv. '50 toebroodjies' nie' baie toebroodjies' nie
                                2. Bereikbaar / Achievable:
                                  1. kan nie onmoontlike doelwitte wees nie
                                    1. moet bereikbaar wees
                                  2. Realisties / Realistic:
                                    1. party doelwitte is bereikbaar, maar nie realisties nie
                                      1. bv. 200 toebroodjies elke dag maak
                                        1. dis bereikbaar, maar nie realisties nie
                                          1. realistiese doelwitte = doelwitte wat jy in werklike lewe kan bereik
                                    2. Tydsgebonde / Time - bound:
                                      1. doelwitte vir spesifieke tydperk
                                        1. jy moet dan iets binne 'n spesifieke tydperk kan doen
                                    3. Konsep van advertering:
                                      1. vertel mense van jou besigheid deur te adverteer
                                        1. baie belangrike instrument vir bemarking
                                          1. advertensies stuur boodskap aan mense wat hulle oorreed om jou goedere / dienste te koop
                                            1. advertensies is baie belangrik vir verkoop van jou goedere / dienste
                                      2. Media wat vir advertensies gebruik word:
                                        1. advertensiemedia = maniere waarop besighede hul advertensieboodskappe oordra
                                          1. bv.: televisie
                                            1. radio
                                              1. aanlynadvertensies
                                                1. tydskrifte
                                                  1. koerante
                                                    1. webtuistes
                                                      1. advertensieborde
                                                      2. advertensiemedia wat groot getalle mense bereik soos televisie + tydskrifte, koerante + radio = massamedia
                                                        1. massamedia = advertensies wat op groot getalle mense gerig is + groot getalle bereik
                                                    2. Beginsels van advertering:
                                                      1. advertensieboodskap moet doeltreffend + duidelik wees anders mors jy geld
                                                        1. kos geld om te adverteer
                                                          1. 4 P's
                                                            1. Prys
                                                              1. Plek
                                                                1. Produk
                                                                  1. Promosie
                                                              2. Prys:
                                                                1. produk / diens moet teen regte prys aangebied word
                                                                  1. te duur = mense gaan nie koop nie
                                                                    1. te goedkoop = mense gaan dink produk / diens = swak gehalte
                                                                2. Produk:
                                                                  1. beteken = wat jy verkoop moet verbruiker se behoeftes + begeertes bevredig
                                                                  2. Plek:
                                                                    1. produk moet op regte plekke beskikbaar wees
                                                                      1. Vir entrepreneursdag moet julle seker maak julle verkoop produk waar:
                                                                        1. baie mense sal verby loop
                                                                          1. nie te warm, koud, sonnig / reënerig is nie
                                                                            1. ruimte is waar mense kan kyk na produk
                                                                              1. julle het wat nodig is om produk te verkoop
                                                                                1. genoeg ruimte om stalletjie behoorlik op te rig
                                                                    2. Promosie:
                                                                      1. moet produk goed genoeg adverteer
                                                                        1. 'n Paar advertensiebeginsels:
                                                                          1. advertensie moet teikenmark bereik
                                                                            1. kies regte soort advertensie vir jou besigheid + besigheid se begroting
                                                                              1. maak seker advertensie gee duidelike inligting oor wat + waar produk / diens is
                                                                                1. maak seker jou advertensie staan uit sodat mense dit nie net ignoreer
                                                                                  1. gebruik kleure + ontwerpe
                                                                                    1. herhaal naam van besigheid sodat mense dit sal onthou
                                                                                  2. gee ook besonderhede
                                                                      2. Begroot vir Entrepreneursdag:
                                                                        1. Begroting = lys van geld wat jy verwag om te verdien (ontvangste) + uitgawes jy verwag om binne spesifieke tydperk te dek (betalings)
                                                                          1. dis 'n manier om te beplan wat jy gaan uitgee, spaar / leen
                                                                        2. Gebruik van herwonne materiaal:
                                                                          1. hoe meer herwonne materiaal gebruik word hoe minder materiaal moet gekoop word
                                                                            1. dit verlaag totale uitgawes = jy maak meer wins
                                                                              1. vir entrepreneursdag kan jy herwonne plastiekbottels, karton, glasbottels, flesse, blikkes + papier gebruik
                                                                          2. Eenvoudige kosteberekenig: veranderlike koste, vaste koste + verkoopsprys
                                                                            1. daar is 3 tipes kostes wat jy nodig het om uit te werk teen watter prys jy die produk moet verkoop:
                                                                              1. vaste kostes
                                                                                1. veranderlike kostes
                                                                                  1. verkoopsprys
                                                                                2. mens gebruik dan totale koste om verkoopsprys uit te werk
                                                                                  1. verkoopsprys = prys waarteen besigheid goedere verkoop. goeie verkoopsprys = totale koste + winsmarge
                                                                                    1. Winsmarge = bedrag wat jy by produk se kosprys voeg omwins te maak
                                                                                      1. Verkoopsprys = kosprys + winsmarge
                                                                                  2. om uit te werk hoeveel 1 produk kos:
                                                                                    1. Totale koste gedeeldeur aantal items
                                                                                    2. om uit te werk wat prys van produk moet wees as jy sekere bedrag geld wil kry:
                                                                                      1. Totale inkomste (wat jy wil kry) gedeeldeur aantal items
                                                                                      2. om winsmarge te bereken:
                                                                                        1. winsmarge = verkoopsprys - kosprys
                                                                                        2. om totale wins te bereken:
                                                                                          1. Wins = totale ontvangste = totale betalings
                                                                                        3. Vaste kostes = kostes betrokke by produksie van goedere wat nie verander nie, ongeag hoeveel produseer word
                                                                                          1. besighede moet elke maand uitgawes betaal ongeag hoeveel produkte hulle produseer
                                                                                          2. veranderlike kostes = kostes wat volgens hoeveelheid van goedere verander
                                                                                            1. bv. bestandele se pryse sal verskil afhangende hoeveel goedere produseer word
                                                                                              1. Totale koste om item te maak = vaste kostes + veranderlike kostes
                                                                                          3. Woordelys:
                                                                                            1. teikenmark = groep kliënte waarop besigheid sy bemarkingspogings + sy goedere / dienste rig
                                                                                              1. SWOT-analise = ontleding van besigheid se sterk punte, swak punte, geleenthede + bedreigings; dit help moontlike probleme te antisipeer + op te los
                                                                                                1. SMART-besigheidsdoelwitte = spesifieke, meetbare, bereikbare, realistiese + tydsgebonde doelwitte wat besigheid help om suksesvol te wees
                                                                                                  1. herwonne = iets wat reeds gebruik was + verander is sodat dit weer gebruik kan word
                                                                                                    1. volhoubaar = om natuurlike / herwonne produkte op so 'n manier te gebruik dat dit nie omgewing benadeel nie
                                                                                                    Show full summary Hide full summary

                                                                                                    Similar

                                                                                                    Basic Physics Concepts
                                                                                                    Andrea Leyden
                                                                                                    01 Long Term causes of the French Revolution
                                                                                                    Holly Lovering
                                                                                                    IB Economics: International Trade
                                                                                                    Han Zhang
                                                                                                    HSC Maths: Algebra Quiz
                                                                                                    Brad Hegarty
                                                                                                    Macbeth - Charcters
                                                                                                    a.agagon
                                                                                                    Romeo and Juliet: Key Points
                                                                                                    mbennett
                                                                                                    GCSE AQA Biology - Unit 2
                                                                                                    James Jolliffe
                                                                                                    Physical Geography
                                                                                                    clongworth25
                                                                                                    Function and Structure of DNA
                                                                                                    Elena Cade
                                                                                                    Cell Physiology and General Physiology of Excitable Tissues- Physiology PMU 2nd Year
                                                                                                    Med Student