Die produksieproses

Description

Kort samevatting ban Onderwerp 15
Annika Du Plessis
Mind Map by Annika Du Plessis, updated more than 1 year ago
Annika Du Plessis
Created by Annika Du Plessis over 8 years ago
65
0

Resource summary

Die produksieproses
  1. Die definisie van produksie
    1. Produksie= wanneer besighede grondstowwe in 'n produksie proses gebruik om produkte wat die mark nodig het te produseer
      1. tasbare + ontasbare (kennis/idees) word produk of diens wat verkoop word
        1. Belangrike deel van land se ekonomie
    2. Insette en Uitsette
      1. Insette=Goed wat mens in produksieproses plaas om produkte/dienste te produseer
        1. Arbeid, grond, kapitaal, entrepreneurskap
          1. Arbeid - werk
            1. Grond - Bv. waar fabriek gebou is/waar bome groei vir bosbou
              1. Entrepreneurskap - denke wat insette bymekaar bring+in suksesvolle produksieproses organiseer
                1. Kapitaal - Masjienerie+toerusting + GELD WAT IN PRODUKSIEPROSES GEBRUIK WORD
              2. Uitsette= Goed wat 'n mens uit die produksieproses kry
                1. Inset - prosuksieproses - uitset
                  1. 1 uitset is 'n ander se inset
                  2. Nywerheidsektore
                    1. Sektor= 'n manier om besigheids aktiwiteite te groepeer
                      1. Primere sektor
                        1. meestal in landelike gebiede
                          1. 1ste laag van ekonomie
                            1. Gond word gebruik in die sektor
                              1. gebruik grondstowwe
                          2. bv. boerdery, vissery, bosbou, mynbou, jag+versamel
                            1. In armer lande kom meeste geld van - meer mense werk naby grond
                            2. Sekondere sektor
                              1. Net buite dorp
                                1. 2de laag van ekonomie
                                  1. Gebruik grondstowwe uit primere sektor om te vervaardig
                                2. Nywerhede
                                  1. bv. voedsel+drankfabrieke, motorfabrieke, bouwerk, ingenieurswerk, werk met metale
                                  2. Tersiere sektor
                                    1. Binne-in dorpe
                                      1. 3de laag van ekonomie
                                        1. voltooide produk word verkoop
                                      2. bv. skole, hospitale, banke, regsfirmas, restaurnate, toerisme, winkels
                                        1. in ryker land kom meeste geld van - meeste mense lewer diens aan ander
                                          1. Inligting maak dit suksesvol
                                          2. Primere sektor= die ekonomiese sektor waarin besighede grond+natuurlike hulpbronne as grondstowwe gebruik
                                            1. Sekondere sektor= die ekonomiese sektor waarin grondstowwe uit die primere sektor gebruik om goed wat mense kan gebruik te verwerk/ vervaardig
                                              1. tersiere sektor= die ekonomiese sektor waarin besighede voltooide goedere+dienste vir die publiek aanbied
                                                1. As 1 sektor ineenstort sal ander 2 nie kan funksioneer nie
                                                2. Volhoubare gebruik van hulpbronne
                                                  1. Nie-hernubaar= kan nie hernieu word nie; as dit opgebruik is kan daar nooit weer daarvan gemaak word nie
                                                    1. bv. water, steenkool, olie
                                                    2. Skaars= daars min/'n beperkte hoeveelheid van
                                                      1. moet alternatiewe hulpbronne kry
                                                        1. hernieubaar- hout, plante, sonenergie, goud+yster (kan herwin)
                                                          1. Ontwikkelde lande- gebruik meer hulpbronne (geindustraliseerd)
                                                            1. Ontwikkelende lande- gebruik minder hulpbronne
                                                              1. al2 gebruik onvolhoubaar
                                                              2. Maniere:
                                                                1. sonenergie i.p.v. energie uit olie
                                                                  1. maak produksieproses meer doeltreffend - verminder gebruik van hulpbronne
                                                                    1. gebruik herwonne materiaal
                                                              3. Die betekenis van ekonomiese groei
                                                                1. Ekonomiese groei= 'n styging in 'n ekonomie se vermoe om goedere+dienste oor 'n tydperk te produseer
                                                                  1. BBP= Bruto Binnelandse produk; die totale waarde van al die produkte + dienste wat die land oor 'n spesifieke tydperk produseer
                                                                    1. wanneer waarde van land se produkte+dienste styg - meer is geproduseer - ekonomiese groei
                                                                      1. Vir ekonomie om te groei:
                                                                        1. werkloosheidsyfer moet laag wees
                                                                          1. Armoede moet uitgeroei word - sodat almal bydra tot ekonomie
                                                                            1. bevolking moet: gesond, opgevoed+geskoold wees om produktief te kan werk
                                                                        2. SA se probleme
                                                                          1. hoe werkloosheidsyfer
                                                                            1. armoede+ongelykheid
                                                                              1. MIV/VIGS
                                                                                1. vaardigheidstekorte
                                                                              2. Die betekenis van produktiwiteit
                                                                                1. Produktiwiteit='n maatstafvan hoeveel 'n mens uitkry uit die moeite wat jy met iets doen
                                                                                  1. Hoe doeltreffend tyd gebruik word om dinge te doen
                                                                                  2. jou deel by werkplek te doen - maak verkil in land se ekonomie
                                                                                  3. Die effek van produktiwiteit op ekonomiese groei
                                                                                    1. produktiewe arbeidsmag - ekonomiese groei
                                                                                      1. werkloosheid. VIGS, ongeskooldheid laat produktiwiteit daal
                                                                                        1. Produsser niks
                                                                                          1. produseer beperkte goedere/dienste
                                                                                            1. Siek - min tye by werk
                                                                                        2. Tegnologie in die produksieproses
                                                                                          1. robotte i.p.v. mense
                                                                                            1. vinniger+meer doeltreffend
                                                                                              1. outomatiseer produksieproses
                                                                                                1. Outomatiseer=wanneer 'n masjien gebruik word om 'n handproses verander na 'n outomatiese proses wat vinniger+meer doeltreffend is
                                                                                                  1. Tegnologie se voordeel:
                                                                                                    1. Werk vinniger as mense
                                                                                                      1. word nie moeg nie
                                                                                                        1. word nie siek nie
                                                                                                      2. maak minder foute as mense
                                                                                                        1. aandag word nie afgelei nie
                                                                                                          1. neem nie verlof nie
                                                                                                          2. kan lang ure werk - dag/nag
                                                                                                            1. word nie betaal nie
                                                                                                              1. word nie opgelei nie
                                                                                                            2. word nie bestuur nie
                                                                                                  2. Die bydrae van tegnologie tot die verbetering van produktiwiteit en ekonomiese groei
                                                                                                    1. tegnologie -vinniger, meer akkuraat, gestandaardiseerd
                                                                                                      1. verhoog kapasiteit
                                                                                                        1. dra by tot ekonomiese groei
                                                                                                    Show full summary Hide full summary

                                                                                                    Similar

                                                                                                    Social Psychology - Social Influence
                                                                                                    ebramhall
                                                                                                    Causes of the Cold War Quiz
                                                                                                    Fro Ninja
                                                                                                    Health and Social Care
                                                                                                    NicoleCMB
                                                                                                    Animal vs. Plant Cells
                                                                                                    JimJam5
                                                                                                    GCSE Subjects
                                                                                                    KimberleyC
                                                                                                    sec + final
                                                                                                    maxwell3254
                                                                                                    3.1 Keywords - Marketing
                                                                                                    Mr_Lambert_Hungerhil
                                                                                                    Biology B2.1 Cells, tissues and organs
                                                                                                    Corey Meehan
                                                                                                    Kitchen Safety WHS
                                                                                                    Carly Saunders
                                                                                                    Study tips/hacks
                                                                                                    Sarah Biswas
                                                                                                    Passing Dark Colored Urine
                                                                                                    Batool Aldaher