Chemiese Veranderinge Eenheid1

Description

Grade 12 Fisiese Wetenskap Mind Map on Chemiese Veranderinge Eenheid1, created by elnepotgieter on 27/02/2014.
elnepotgieter
Mind Map by elnepotgieter, updated more than 1 year ago
elnepotgieter
Created by elnepotgieter about 10 years ago
109
0

Resource summary

Chemiese Veranderinge Eenheid1
  1. Reaksietempo
    1. 'n Maatstaf van hoe vinnig 'n chemiese verandering plaasvind
      1. Meting van reaksietempo
        1. Kleurverandering
          1. Volume en massaverandering
            1. Temperatuurverandering
              1. Verandering in pH
                1. Troebelheid van oplossing
              2. Botsings Teorie
                1. Deeltjies moet bots
                  1. Effektiewe Botsings:
                    1. genoeg Ek
                      1. deeltjies se oriëntatie moet korrel wees
                    2. Faktore wat reaksietempo beïnvloed
                      1. 1. Aard van reaktanse
                        1. Sommige stowwe is meer reaktief as ander
                        2. 2. Konsentrasie van die reaktanse
                          1. Hoe hoër die konsentrasie van die reaktanse, hoe hoër die reaksietempo
                          2. 3. Reaksieoppervlakte / toestand van verdeeldheid
                            1. Hoe groter die blootgestelde reaksieoppervlakte van 'n vastestof reaktant, hoe hoër is die reaksietempo
                            2. 4. Temperatuur
                              1. Hoe hoër die temperatuur van die reaktanse, hoe vinniger vind die reaksie plaas
                              2. 5. Katalisator
                                1. Verhoog die reaksietempo deur die aktivereingsenergie te verlaag sodat meer deeltjies Ek > EA
                              Show full summary Hide full summary

                              Similar

                              Chemiese verandering Eenheid 2 (iii)
                              elnepotgieter
                              Chemiese verandering Eenheid 2 (i)
                              elnepotgieter
                              Chemiese verandering Eenheid 2 (ii)
                              elnepotgieter
                              Chemiese Verandering Flashcards
                              elnepotgieter
                              IGCSE CHEMISTRY
                              Apira
                              CHEMISTRY CORE REVISION
                              Sausan Saleh
                              GCSE Biology B1 (OCR)
                              Usman Rauf
                              2.1.4 Data Representation
                              Lavington ICT
                              Moon Phases Quiz
                              Kennedy Kerr
                              Project Scope Management Process
                              neeshar