EBW: Onderwerp 8, Gr7 (KABV)

mvloch
Mind Map by mvloch, updated more than 1 year ago
mvloch
Created by mvloch almost 7 years ago
434
0

Description

Mind Map on EBW: Onderwerp 8, Gr7 (KABV), created by mvloch on 07/05/2014.

Resource summary

EBW: Onderwerp 8, Gr7 (KABV)
1 Definisie van begrotings:
1.1 lys wat wys hoeveel geld jy verwag om te verdien en uitgawes wat jy verwag om in spesifieke tydperk te dek
1.1.1 manier om te beplan vir wat jy gaan uitgee, spaar / leen
1.1.1.1 begrotings het met balansering by inkomste + uitgawes te doen
1.1.1.1.1 moet verwagte inkomste + uitgawes toon
2 Inkomste + uitgawes:
2.1 moet weet met watter inkomste + uitgawesyfers jy gaan werk
2.1.1 'n persoonlike begroting kan netto waarde monitor + verbeter
2.1.1.1 kan besigheids begroting gebruik om kontantvloei te verbeter + hoeveel geld jy kan herbelê om te groei
2.1.1.1.1 maak noukeurige skatting as nie presies weet wat inkomste + uitgawesyfers is nie
2.1.1.1.1.1 doen navorsing oor inkomste + uitgawes van soortgelyke besighede
3 Persoonlike begroting:
3.1 dis 'n begroting wat op grond van eie persoonlike inkomste + uitgawes opgestel word
3.2 Persoonlike inkomste:
3.2.1 salarisse
3.2.1.1 beleggings
3.3 Persoonlike uitgawes:
3.3.1 Motorpaaiement
3.3.1.1 selfoon + landlynrekening
3.3.1.1.1 mediese + pensioenfonds
3.3.1.1.1.1 petrol
3.3.1.1.1.1.1 klere
3.3.1.1.1.1.1.1 vermaak
4 Besigheidsbegroting:
4.1 dit weerspieël verwagte verkope (inkomste) + alle uitgawes wat na verwagting aangegaan sal moet word om daardie inkomste oor selfde tydperk te genereer
4.2 Besigheidsinkomste:
4.2.1 verkoop van goedere
4.2.1.1 verkoop van dienste
4.2.1.1.1 huurgeld
4.2.1.1.1.1 tantieme
4.2.1.1.1.1.1 dividende
4.3 Besigheidsuitgawes:
4.3.1 huur / koop van perseel
4.3.1.1 kantoortoerusting
4.3.1.1.1 belasting op inkomste
4.3.1.1.1.1 rente op lenings / krediet
4.3.1.1.1.1.1 mediesefonds / pensioenfondsbydraes
4.3.1.1.1.1.1.1 werkloosheidsversekeringbydraes
4.3.1.1.1.1.1.1.1 onderwys + opleiding vir personeel
4.3.1.1.1.1.1.1.1.1 nutsdienste vir perseel = water + elektrisiteit ens.
4.3.1.1.1.1.1.1.1.1.1 kapitaaluitgawes
4.3.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1 toerusting
4.3.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1 versekering
4.3.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1 salarisse + lone
4.3.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1 grondstowwe vir produksie
4.3.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1.1 navorsing + ontwikkeling
Show full summary Hide full summary

Similar

GCSE REVISION TIMETABLE
rebekahanne11
New GCSE Maths required formulae
Sarah Egan
Procedimientos Operacionales
Adriana Forero
Present Simple Vs Present Continuous
Luis Alcaraz
RUPTURA PREMATURA DE MEMBRANAS
GINA DANIELA TABLA GERENA
Psicopatología de la atención y orientación
Lizeth Vargas
GCSE AQA Chemistry Atomic Structure and Bonding
STEPHANIE PROCOPIOU
ANCHO Y ALTURA
Lida Diaz
ESTADO E RELAÇAO DE PODER
Adeildoethatiane Silva
Mapa Conceptual
CAMILA VARGAS
Población y Condiciones Sociales
Fernando Ruiz