Asem Hoofstuk 12

Description

Asem Hoofstuk 12
Bernadette Johnston
Mind Map by Bernadette Johnston, updated more than 1 year ago
Bernadette Johnston
Created by Bernadette Johnston over 2 years ago
105
0

Resource summary

Asem Hoofstuk 12
  1. Barries word wakker langs die koolstoof (coal stove)
    1. Paul het Barries uit die see gered (saved)
      1. Paul het hom in sy arms huis toe gedra (carried) en in 'n warm bad gesit.
        1. Paul het Barries gevind omdat hy die hond se geblaf gehoor het.
          1. Paul het ook die hond (baie swak - weak) teruggedra.
            1. Die hond se kondisie is goed en moes van 'n boot afgeval / afgespoel het.
              1. Die hond het nie 'n ID-halsband (collar) gehad nie.
                1. Die hond het soos Jona in die Bybel 'n skrikwekkende (scary) ervaring (experience) in die see gehad = Jona.
                  1. Paul wil Barries dokter toe vat omdat hy bang is dat Barries infeksie gaan kry waar die skulpe hom gesny het.
                    1. Paul het Barries se selfoon in sy pantoffels (slippers) gekry en daar was 'n oproep (phone call) van Lizette wat hy gemis het.
                      1. Lizette is vies (angry) omdat hy weggegaan het sonder om te groet (without saying goodbye)
                        1. Barries se ma het vir Lizette gelieg of 'n leuen (a lie) vertel.
                          1. Lizette het haar profielfoto verander (changed her profile photo) en sy antwoord nie as hy vra of sy nog lief vir hom is nie
                            1. Barries se ma (Vera) wil al drie (Lizette, Theo en Floris) uit Barries se lewe hê
                              1. Die verkeersman is in 'n kritieke (critical) toestand (condition) volgens Barries se ma.
                                1. Paul wil Jona met sy pistool doodskiet omdat hy besig is om pynlik dood te gaan.
                                  1. Jona se oë is omgedop & sy bek is nat van die bloed.
    Show full summary Hide full summary

    Similar

    Weimar Germany 1919: The Spartacists and the constitution
    Chris Clayton
    The Elements of Drama
    amz.krust
    Electromagnetism: Magnetic Flux Density & Magnetic Flux 2
    tatemae.honne
    Romeo and Juliet essay
    Tambo234
    Themes of Jane Eyre
    blackfeather1128
    NCEA level 1 Genetics
    Summery16
    Exam 1- Renaissance
    Rachel Masingill
    Carbohydrates
    anna.mat1997
    Parts of the Brain
    Laura Jin
    PMP Formulas
    Krunk!
    Science Revision - Year 10
    Caitlin Kumala