3. Hy het die werking van die mense liggaam bestudeer
4. Die natuur het hom gefasineer, hy het ook baie plante en
diere bestudeer
5. Hy het 'n masjien probeer bou wat mense kon
laat vlieg
6. Hy het ook die eerste planne vir 'n helikopter,
'n fiets, 'n motor en 'n polshorlosie geteken
7. Wat hy nog gedoen het - hy was een van die grootste kunstenaars en
beeldhouers van alle tye
GALILEO
GALLILEI
1. Mense het geglo die aarde was die middelpunt van die sonnestelsel
2. Mense in die Renaissance se kennis oor Wiskunde, Wetenskap en
Tegnologie het hulle gehelp om hulle kennis van die planete,
sonnestelsel, die son en die sterre uit te brei
3. Galileo het 'n nuwe uitvindsel, die astronomiese teleskoop
gebruik om die maan, son en sterre te bestudeer
4. Sy studies het gewys dat die son in die middelpunt van
die sonnestelsel is en dat die aarde en ander planete
daarom wentel
5. Talle groot Wetenskaplikes van vandag sê dat Galileo verantwoordelik was
vir die GEBOORTE VAN DIE MODERNE WETENSKAP
NUUSKIERIG: Ywerig om ondersoek in te
stel en meer te leer
SONNESTELSEL: Die Son en al die planete wat
daar om wentel
ASTRONOMIE: Die Wetenskap wat die
planete en sterre bestudeer
Die behoefte aan kennis en avonture het die IDEES van die RENAISSANCE geinspireer
Die Wetenskaplike ontdekkings het dit makliker vir Europeërs gemaak om hulle ontdekkingsreise te begin