Biodiversiteit en Mikro-organismes

Question 1 of 3

Medal-premium 1

Wat is 'biodiversiteit'?

Select one of the following:

  • Die manier waarop mikrobes aangewend word om 'n spesifieke proses tot ons voordeel toe te pas

  • Aantal verskillende spesies in verskeidenheid habitatte en gemeenskappe

  • Waar twee of meer organismes saamleef

Question 2 of 3

Medal-premium 1

Gee een term vir die volgende: Leef op organiese voedsel in die omgewing

Select one of the following:

  • Heterotrofies

  • Outotrofies

  • Saprofities

Question 3 of 3

Medal-premium 1

Gee een term vir die volgende: Simbiotiese verhouding waarbei albei organismes voordeel trek

Select one of the following:

  • Parasities

  • Mutualisme

  • Prokarioties

Icon_fullscreen

Biodiversiteit en Mikro-organismes

Liezel Muller
Quiz by , created about 2 years ago

Quiz on Biodiversiteit en Mikro-organismes, created by Liezel Muller on 19/10/2014.

Eye 68
Pin 0
Balloon-left 0
Tags No tags specified
Liezel Muller
Created by Liezel Muller about 2 years ago
Close