Created by Etienne Britz
over 9 years ago
|
||
Wat is die bedrywende vorm van: Sy sal vandag daardie bal skop.
Wat is die bedrywende vorm van: Suzie gaan die rekenaar verkoop.
Wat is die bedrywende vorm van: Etienne sal sy skoolsak huis toe dra.
Wat is die bedrywende vorm van: Die man speel speletjies.
Wat is die bedrywende vorm van: Sy skink die Rooibos tee.
Wat is die bedrywende vorm van: Die kind speel met sy Pokemon kaarte.
Wat is die bedrywende vorm van: Link het getik op sy sleutelbord.
Wat is die bedrywende vorm van: Georgie het die bal geslaan.
Wat is die bedrywende vorm van: Die onderwyser het die kind geslaan.
Wat is die lydende vorm van: Die sleutel word gebruik deur Piet.
Wat is die lydende vorm van: Die bal word geskop deur Solid Snake.
Wat is die lydende vorm van: Die kraan word reggemaak deur Mario.
Wat is die lydende vorm van: Jou rekenaar sal deur Etienne reggemaak word.
Wat is die lydende vorm van: Die blomme sal vanmiddag deur Danie geruik word.
Wat is die lydende vorm van: Die papier sal gegooi word deur Luke.
Wat is die lydende vorm van: Die deur is deur Sara gebreek.
Wat is die lydende vorm van: Die muis is deur Janie doodgemaak.
Die Coke is gedrink deur Etienne.