Wie is deur sy broers in 'n put gegooi en aan die Egiptenaars verkoop?
Moses
Josef
Jakobus
Wie het op 100 jaar oud pa geword en sy seun Isak genoem?
Abraham
Job
Wie het die Israeliete uit Egipteland gelei?
Gideon
Dawid
Wie was die eerste koning van Israel?
Saul
Salomo
Watter plek is deur vuur en swael vernietig as gevolg van die mense se sonde?
Sodom en Gomorra
Sinai
Jerusalem
Watter stad met groot mure is deur Joshua ingeneem?
Ai
Jerigo
Wie van hierdie persone was 'n profeet in die Ou Testament?
Agab
Simson
Elia
Wie is deur die koning in die leeukuil gegooi omdat hy nie die koning wou aanbid nie?
Daniël
Mordegai
Watter een van hierdie Bybelse vroue was 'n prinses?
Rut
Ragel
Ester
Wat is die eerste boek van die Bybel?
Mattheus
Johannes
Genesis