Rekeningkunde

Question 1 of 20

Medal-premium 1

Handelsvoorraad is vir 'n onderneming 'n bedryfsbate.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 2 of 20

Medal-premium 1

Bruto Wins is die verkoopprys minus die kosprys.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 3 of 20

Medal-premium 1

'n Bedryfsbate is 'n bate wat 'n lang lewensduur het en nie aangekoop is met die doel om dit dit te verkoop nie.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 4 of 20

Medal-premium 1

'n Langtermynlas moet binne 'n tydperk van een jaar terygbetaal word.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 5 of 20

Medal-premium 1

'n Voorbeeld van 'n handelsonderneming is byvoorbeeld die biblioteek.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 6 of 20

Medal-premium 1

'n Voorbeeld van 'n diensonderneming is 'n dokter se praktyk.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 7 of 20

Medal-premium 1

Kapitaal is die bedrag wat die eienaar in die besigheid belê.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 8 of 20

Medal-premium 1

Die brondokument wanneer ons geld ontvang in ons besigheid is 'n duplikaat kwitansie

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 9 of 20

Medal-premium 1

Die brondokument wanneer jou besigheid iemand anders betaal is 'n tjekteenblad.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 10 of 20

Medal-premium 1

Die brondokument wanneer jou besigheid goedere op krediet aan 'n debiteur gelewer het, is 'n kwitansie.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 11 of 20

Medal-premium 1

Debiteure is 'n las vir jou besigheid.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 12 of 20

Medal-premium 1

Wanneer jy geld by die bank gaan inbetaal is jou brondokument 'n kwitansie.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 13 of 20

Medal-premium 1

Wanneer jy geld by die bank gaan inbetaal is jou brondokument 'n Deposito strokie.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 14 of 20

Medal-premium 1

die brondokument vir 'n tjekbetaling is 'n tjekteenblad.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 15 of 20

Medal-premium 1

Die geld wat 'n onderneming is sy lopende bankrekening het, is 'n vaste bate.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 16 of 20

Medal-premium 1

Vir elke debiet inskrywing in een rekening moet daar 'n krediet inskrywing in 'n ander rekening wees.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 17 of 20

Medal-premium 1

As ons kyk na die Debiteure Kontrole rekening in ons Grootboek, kan ons dadelik sien wat elke debiteur aan ons verskuldig is.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 18 of 20

Medal-premium 1

Ons gebruik die Debiteure Joernaal om krdiet verkoop-transaksies in aan te teken.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 19 of 20

Medal-premium 1

Wanneer jy by 'n kleinhandelaar 'n pakkie lekkers koop, ontvang jy 'n oorspronklike kasregisterrol strokie terwyl die duplikaat binne-in die kasregister bly sodat die besigheid dit kan gebruik om die ontvangste in hul KOJ aan te teken.

Select one of the following:

  • True
  • False

Question 20 of 20

Medal-premium 1

Wanneer 'n besigheid se brondokument 'n tjekteenblad is, word die transaksie in die KOJ aangeteken.

Select one of the following:

  • True
  • False
Icon_fullscreen

Rekeningkunde

Hannelie Oosthuizen
Quiz by , created over 2 years ago

Quiz on Rekeningkunde, created by Hannelie Oosthuizen on 28/04/2014.

Eye 146
Pin 0
Balloon-left 0
Tags No tags specified
Hannelie Oosthuizen
Created by Hannelie Oosthuizen over 2 years ago
Close