|
|
Criado por Anzel Pansegrouw
aproximadamente 12 anos atrás
|
|
| Questão | Responda |
| Gee 'n definisie van: Elastiese potensiele energie | Die enengie wat jy gebruik om 'n rekkie te trek word geberg as elastiese potensiele energie. Alles wat gerek, gedruk of opgewen word het elastiese potensiele energie |
| chemiese potensiele energie | Enige stof wat energie in 'n chemiese reaksie kan vrystel, het chemiese potensiele energie. |
| Gee 'n definisie van: posisionele potensiele energie | Voorwerpe het energie weens hul posisie. Ons noem dit posisionele potensiele energie. Bv koppie op die rand van n tafel |
| Gee 'n definisie van: Joule (J) |
Eenheid waarin ons energie meet. Dit is baie klein en dus gebruik ons ook kilojoules (kJ) 1 kJ = 1000 J
Image:
joule (image/jpg)
|
| Watter soort energie vind ons in plante? | Chemiese potensiele energie. |
| Waar lees ons hoeveel energie daar in 'n pakkie kos is? | Op die verpakkingsetiket |
| Hoevel kJ moet 'n volwassene daaglike eet? | 8000 kJ |
| Gee 'n definisie van: kinetiese energie |
Die energie wat 'n bewegende voorwerp het.
Image:
beweeg (image/jpg)
|
Quer criar seus próprios Flashcards gratuitos com GoConqr? Saiba mais.