Kunselemente en ontwerpbeginsels: definieer

Descrição

Grade 7 Kuns en Kultuur FlashCards sobre Kunselemente en ontwerpbeginsels: definieer, criado por Anzel Pansegrouw em 03-11-2014.
Anzel Pansegrouw
FlashCards por Anzel Pansegrouw, atualizado more than 1 year ago
Anzel Pansegrouw
Criado por Anzel Pansegrouw quase 12 anos atrás
2260
0

Resumo de Recurso

Questão Responda
Noem die 4 Kunselemente: lyn, toonkleur, vorm, tekstuur
lyn 'n Lang dun merk of haal wat gewoonlik deur 'n tekeninstrument soos 'n potlood, pen of stukkie houtskool gemaak word.
toonkleur 'n Reeks skakerings van donker na lig wat met 'n tekeninstrument gemaak word om skaduwees aan te toon op die voorwerp wat geteken word.
Vorm Die buitelyn van 'n voorwerp wat met 'n aaneenlopende lyn geteken word om sy basiese voorkoms te toon.
tekstuur Die voorkoms en gevoel van 'n voorwerp wat met behulp van 'n tekenintrument geskepmis om te wys dat die voorwerp glad of grof is.
Noem die 3 ontwerpbeginsels balans, kontras, klem
balans Die behoefte om al die dele van 'n kunswerk met presies dieselfde gewig te toon.
kontras Dit word gebruik om verskille te toon, soos verskil tussen lig en donker
klem Spesiale belangrikheid word aan 'n bepaalde deel van 'n kunswerk toegeken.

Semelhante

Kuns elemente:
belindalombard