1. Die Biosfeer (Lewensprosesse)

Descrição

NW Graad 7 Junie Eksamen Mapa Mental sobre 1. Die Biosfeer (Lewensprosesse), criado por Nadine de Waal em 29-05-2018.
Nadine de Waal
Mapa Mental por Nadine de Waal, atualizado more than 1 year ago
Nadine de Waal
Criado por Nadine de Waal mais de 8 anos atrás
20
1

Resumo de Recurso

1. Die Biosfeer (Lewensprosesse)
  1. 1. Voeding: Alle lewende organismes benodig voedsel, groen plante produseer hulle eie voedsel = fotosintese en Diere eet diere en of plante
    1. 2. Groei: Enige lewende organisme kan toe neem in grootte van geboorte af (diere) of ontkiem (plante)
      1. 3. Voortplanting: Alle lewende organismes kan nakomelinge voortbring en so die voortbestaan van hul spesie verseker
        1. 4. Respirasie (Asemhaling): Alle lewende organismes kan energie in hulle liggame produseer uit voedsel en suurstof
          1. 5. Ekskresie (Uitskeiding): Alle lewende organismes produseer afvalstowwe. Die liggaam moet van die afvalstowwe ontslae raak, soos CO2 (Koolstofdioksied)
            1. 6. Sensitiwiteit (Waarneming): Alle lewende organismes kan op veranderinge in hulle omgewing (bv. temperatuur) reageer en daarby aanpas om te oorleef. Diere het sintuie en plante is sensitief.
              1. 7. Beweging: Alle lewende organismes (selfs plante) kan beweeg om voedsel te versamel of sonlig te absorbeer. (Sonneblom draai na die son toe)