null
US
Entrar
Registre-se gratuitamente
Registre-se
Detectamos que o JavaScript não está habilitado no teu navegador. Habilite o Javascript para o funcionamento correto do nosso site. Por favor, leia os
Termos e Condições
para mais informações.
Próximo
Copiar e Editar
Você deve estar logado para concluir esta ação!
Inscreva-se gratuitamente
3981919
Die produksieproses
Descrição
Kort samevatting ban Onderwerp 15
Sem etiquetas
ebw
kwartaal 4
die produksieproses
Mapa Mental por
Annika Du Plessis
, atualizado more than 1 year ago
Mais
Menos
Criado por
Annika Du Plessis
mais de 8 anos atrás
65
0
0
Resumo de Recurso
Die produksieproses
Die definisie van produksie
Produksie= wanneer besighede grondstowwe in 'n produksie proses gebruik om produkte wat die mark nodig het te produseer
tasbare + ontasbare (kennis/idees) word produk of diens wat verkoop word
Belangrike deel van land se ekonomie
Insette en Uitsette
Insette=Goed wat mens in produksieproses plaas om produkte/dienste te produseer
Arbeid, grond, kapitaal, entrepreneurskap
Arbeid - werk
Grond - Bv. waar fabriek gebou is/waar bome groei vir bosbou
Entrepreneurskap - denke wat insette bymekaar bring+in suksesvolle produksieproses organiseer
Kapitaal - Masjienerie+toerusting + GELD WAT IN PRODUKSIEPROSES GEBRUIK WORD
Uitsette= Goed wat 'n mens uit die produksieproses kry
Inset - prosuksieproses - uitset
1 uitset is 'n ander se inset
Nywerheidsektore
Sektor= 'n manier om besigheids aktiwiteite te groepeer
Primere sektor
meestal in landelike gebiede
1ste laag van ekonomie
Gond word gebruik in die sektor
gebruik grondstowwe
bv. boerdery, vissery, bosbou, mynbou, jag+versamel
In armer lande kom meeste geld van - meer mense werk naby grond
Sekondere sektor
Net buite dorp
2de laag van ekonomie
Gebruik grondstowwe uit primere sektor om te vervaardig
Nywerhede
bv. voedsel+drankfabrieke, motorfabrieke, bouwerk, ingenieurswerk, werk met metale
Tersiere sektor
Binne-in dorpe
3de laag van ekonomie
voltooide produk word verkoop
bv. skole, hospitale, banke, regsfirmas, restaurnate, toerisme, winkels
in ryker land kom meeste geld van - meeste mense lewer diens aan ander
Inligting maak dit suksesvol
Primere sektor= die ekonomiese sektor waarin besighede grond+natuurlike hulpbronne as grondstowwe gebruik
Sekondere sektor= die ekonomiese sektor waarin grondstowwe uit die primere sektor gebruik om goed wat mense kan gebruik te verwerk/ vervaardig
tersiere sektor= die ekonomiese sektor waarin besighede voltooide goedere+dienste vir die publiek aanbied
As 1 sektor ineenstort sal ander 2 nie kan funksioneer nie
Volhoubare gebruik van hulpbronne
Nie-hernubaar= kan nie hernieu word nie; as dit opgebruik is kan daar nooit weer daarvan gemaak word nie
bv. water, steenkool, olie
Skaars= daars min/'n beperkte hoeveelheid van
moet alternatiewe hulpbronne kry
hernieubaar- hout, plante, sonenergie, goud+yster (kan herwin)
Ontwikkelde lande- gebruik meer hulpbronne (geindustraliseerd)
Ontwikkelende lande- gebruik minder hulpbronne
al2 gebruik onvolhoubaar
Maniere:
sonenergie i.p.v. energie uit olie
maak produksieproses meer doeltreffend - verminder gebruik van hulpbronne
gebruik herwonne materiaal
Die betekenis van ekonomiese groei
Ekonomiese groei= 'n styging in 'n ekonomie se vermoe om goedere+dienste oor 'n tydperk te produseer
BBP= Bruto Binnelandse produk; die totale waarde van al die produkte + dienste wat die land oor 'n spesifieke tydperk produseer
wanneer waarde van land se produkte+dienste styg - meer is geproduseer - ekonomiese groei
Vir ekonomie om te groei:
werkloosheidsyfer moet laag wees
Armoede moet uitgeroei word - sodat almal bydra tot ekonomie
bevolking moet: gesond, opgevoed+geskoold wees om produktief te kan werk
SA se probleme
hoe werkloosheidsyfer
armoede+ongelykheid
MIV/VIGS
vaardigheidstekorte
Die betekenis van produktiwiteit
Produktiwiteit='n maatstafvan hoeveel 'n mens uitkry uit die moeite wat jy met iets doen
Hoe doeltreffend tyd gebruik word om dinge te doen
jou deel by werkplek te doen - maak verkil in land se ekonomie
Die effek van produktiwiteit op ekonomiese groei
produktiewe arbeidsmag - ekonomiese groei
werkloosheid. VIGS, ongeskooldheid laat produktiwiteit daal
Produsser niks
produseer beperkte goedere/dienste
Siek - min tye by werk
Tegnologie in die produksieproses
robotte i.p.v. mense
vinniger+meer doeltreffend
outomatiseer produksieproses
Outomatiseer=wanneer 'n masjien gebruik word om 'n handproses verander na 'n outomatiese proses wat vinniger+meer doeltreffend is
Tegnologie se voordeel:
Werk vinniger as mense
word nie moeg nie
word nie siek nie
maak minder foute as mense
aandag word nie afgelei nie
neem nie verlof nie
kan lang ure werk - dag/nag
word nie betaal nie
word nie opgelei nie
word nie bestuur nie
Die bydrae van tegnologie tot die verbetering van produktiwiteit en ekonomiese groei
tegnologie -vinniger, meer akkuraat, gestandaardiseerd
verhoog kapasiteit
dra by tot ekonomiese groei
Quer criar seus próprios
Mapas Mentais
gratuitos
com a GoConqr?
Saiba mais
.
Semelhante
Feudalismo
Malu Miralha
Art. 3º Tributo
proffelipelima
English - prepositions (at, in, on)
jdbenthien
Geometria Plana Triângulo
Luiz Antonio Lopes
Música
Philosophus Rex
Química Orgânica (Part. I)
lorena dorea
Classicismo - introdução
Sandra Virgínia Correia de And Santos
Capítulo 1 - Disposições Gerais Lei 8.112
Wanderley Damasceno
Desafio dos sinais: do sinal ao significado - Aula 02
Emannuelle Araújo
Ocultar cartas nos Flashcards
GoConqr suporte .
EMA-137 Doutrina de liderança na Marinha
Alan Amanthea
Explore a Biblioteca