K53 Padreëls

Descrição

Mapa Mental sobre K53 Padreëls, criado por danielledj16 em 19-01-2014.
danielledj16
Mapa Mental por danielledj16, atualizado more than 1 year ago
danielledj16
Criado por danielledj16 mais de 10 anos atrás
169
0

Resumo de Recurso

K53 Padreëls
  1. 3hoek moet in 'n noodgeval 45m agter voertuig geplaas word
    1. Leerlinglisensie beskik mag jy op openbare paaie(insluitend deurpaaie)
      1. Veiligheidsgordels wat uit 'n kar verwyder is, mag die kar nie op 'n openbare pad ry nie
        1. Veiligheidgordels mag los gemaak word as jy "reverse"
      2. Defenisie bestuurstelsel se doel is om oop ruimpte om voertuig te handhaaf, risiko van botsing te verminder
      3. Gedomp moet ligte nie meer as 45 m voor kar skyn nie
        1. Koppelligte skakel aan vanaf sonsopkoms - sonsondergang, voorwerpe 100 m vorentoe sigbaar is
          1. Stedelike paaie (dorpe of stede) 60 km/h
            1. Platteland en Nasionale paaie 100 km/h behalwe 80 km/h vir goedere voertuie van 9000 kg
              1. Deurpaaie 120 km/h behalwe 100 km/h busse met passesiers, 80 km/h goedere voertuie meer as 9000 kg
            2. Moenie 'n stilstaande kar verbysteek by 'n voet oorgang/skolierpatrollie nie
              1. Trap fietse, trekkers en voetgangers is nie toelaatbaar op deurpaaie nie
                1. Geen parkeering word toegelaat indien buite rand van wiel meer as 450mm(45cm) weg vanaf die randsteen in 'n stdelike gebied is nie
                2. Verkeerssirkels voorang vir voertuie wat regs aankom, reeds in sirkel is
                  1. Nie stilhou nader as 6m vanaf voetoorgang, binne 6m vanaf 'n tonnel, by sooroorgang
                3. Taxi's mag nie toet om passesiers se aandag te kry/lok nie
                  1. Handseine en motor 3wiele word nie op 'n deurpad toegelaat nie
                    1. Bedags: rooi vlag van 300 mm X 300 mm
                      1. Sonsonder - Sonsop: rooi agter, wit voor
                      2. Geen liggaamsdeel mag by voertuig uitsteek, behalwe handseine vanaf bestuurder nie

                    Semelhante

                    Continentes
                    Alessandra S.
                    CONCURSO BANCO DOBRASIL- ESCRITURÁRIO
                    Alessandra S.
                    Gerenciamento de Projetos
                    Luiz Fernando
                    Temas mais cobrados em Física
                    Marina Faria
                    Princípios da Química
                    GoConqr suporte .
                    Função do 2º grau
                    GoConqr suporte .
                    Matemática - Probabilidades
                    stellalorelay
                    BIOLOGIA - SEMANA 1
                    Camila Tais
                    Sistema Nervoso
                    Marília Mendes
                    A Era Vargas (1930-45)
                    Alice Sousa
                    ANATOMOFISIOLOGIA - SISTEMA NERVOSO CENTRAL
                    Keyla Lima