Die Xhosa kultuur

Descrição

Mapa Mental sobre Die Xhosa kultuur, criado por Incendia Aer em 18-05-2014.
Incendia Aer
Mapa Mental por Incendia Aer, atualizado more than 1 year ago
Incendia Aer
Criado por Incendia Aer mais de 12 anos atrás
3607
0

Resumo de Recurso

Die Xhosa kultuur
  1. Tradisionele kleredrag
    1. Vrouens
      1. Kopdoekke
        1. Komberse met spesiale patrone op
        2. Mans
          1. Komberse
            1. Kleurvolle klere en lappe
          2. Tradisionele gewoontes
            1. Kuns
              1. Skilderye
                1. Kralewerk
                  1. Pottebakkery
                    1. Houtwerk
                      1. Leer werk
                      2. Handwerk
                        1. kralewerk
                          1. Weef werk
                            1. Houtwerk
                              1. Pottebakkery
                              2. Musiek
                                1. Tromme
                                  1. Fluit en fluite
                                    1. Harpe
                                      1. Sang en handeklap
                                      2. Danse
                                        1. umtshotsho (heel aand, vir geliefdes)
                                          1. Rituele danse met trom musiek en opofferrings
                                        2. Cusine
                                          1. Isophi
                                            1. Sop met koring en boontjies of ertjies
                                            2. Umleqwa
                                              1. 'n Dis met "free-range" hoenders
                                              2. Umngqusho
                                                1. 'n Gereg gemaak van wit mielies en suikerbone
                                                2. Umphokoqo
                                                  1. 'n Mielie slaai
                                                  2. Unqombothi
                                                    1. Spesiale bier
                                                    2. Umvubo
                                                      1. Suurmelk en droë pap
                                                      2. Umbhako
                                                        1. Mielie brood
                                                        2. Umfino
                                                          1. Wilde spanasie gemeng met mieliemeel
                                                        3. Volksverhale
                                                          1. Eerste man op Aarde genaamed Xhosa
                                                            1. Almal nageslagte van Tshawe
                                                              1. Waarsêers
                                                                1. Inkanyamba - 'n seeslang-agtige gedierte wat die weer beheer
                                                                  1. Impundulu - die weerlig voël
                                                                    1. Tokoloshe
                                                                    2. Belangrike feeste en byeenkomste
                                                                      1. Lofsangers
                                                                        1. Tradisionele toor dokters
                                                                          1. Danse
                                                                            1. Gedigte
                                                                              1. Storievertellers
                                                                                1. Inisiasie