Zusammenfassung der Ressource
Bepaling van Spel
- evaluasie metodes
- verkry inligting
- neem pt waar
- toets pt
- aktwitieitsdeelname
- effektiewe onderhoudvoering
- wees sensitief vir nie-verbale
boodskappe
- orienteer versorger tov plek van onderhoud
- verduidelik die doel van onderhoud
- wees sensitief vir versorger se fisiese en emosionele behoeftes
- bevorder interaksie deur oop vrae te vra
- probeer vas stel watter waardes en
kulturele faktore 'n invloed mag he
- beplan wanneer om notas te neem
- bly positief en realisties
- bly buigbaar
- vermy mediese spesifieke taal
- vaardige waarneming
- NB komponente van vaardige waarneming sluit in:
- plek
- kind se gedrag
- kwaliteit van gedrag
- frekwensie en duur van gedrag
- NB stappe wanneer 'n kind waargeneem word
- kies 'n geskikte situasie en tyd
- definieer gedrag en identifiseer
relevante dimensies
- kies geskikte sisteem om data in te samel
- toets akuraatheid van data insameling
- gebruik resultate om besluite te neem
- nie-gestandardiseerde hulpmiddels
- Florey se ontwikkelingsklassifikasie
- Preschool Play Scale (Knox)