Zusammenfassung der Ressource
Die produksieproses
- Die definisie van produksie
- Produksie= wanneer besighede
grondstowwe in 'n produksie proses
gebruik om produkte wat die mark
nodig het te produseer
- tasbare + ontasbare
(kennis/idees) word produk of
diens wat verkoop word
- Belangrike deel van land se ekonomie
- Insette en Uitsette
- Insette=Goed wat mens
in produksieproses plaas
om produkte/dienste te
produseer
- Arbeid, grond,
kapitaal,
entrepreneurskap
- Arbeid - werk
- Grond - Bv. waar
fabriek gebou is/waar
bome groei vir
bosbou
- Entrepreneurskap
- denke wat insette
bymekaar bring+in
suksesvolle
produksieproses
organiseer
- Kapitaal -
Masjienerie+toerusting
+ GELD WAT IN
PRODUKSIEPROSES
GEBRUIK WORD
- Uitsette= Goed wat
'n mens uit die
produksieproses kry
- Inset -
prosuksieproses
- uitset
- 1 uitset is 'n ander se inset
- Nywerheidsektore
- Sektor= 'n manier
om besigheids
aktiwiteite te
groepeer
- Primere sektor
- meestal in landelike gebiede
- 1ste laag van ekonomie
- Gond word gebruik in die sektor
- gebruik grondstowwe
- bv. boerdery,
vissery,
bosbou,
mynbou,
jag+versamel
- In armer lande kom
meeste geld van - meer
mense werk naby grond
- Sekondere sektor
- Net buite dorp
- 2de laag van ekonomie
- Gebruik grondstowwe
uit primere sektor om
te vervaardig
- Nywerhede
- bv.
voedsel+drankfabrieke,
motorfabrieke,
bouwerk,
ingenieurswerk, werk
met metale
- Tersiere sektor
- Binne-in dorpe
- 3de laag van ekonomie
- voltooide produk word verkoop
- bv. skole, hospitale,
banke, regsfirmas,
restaurnate,
toerisme, winkels
- in ryker land kom meeste geld
van - meeste mense lewer diens
aan ander
- Inligting maak
dit suksesvol
- Primere sektor= die
ekonomiese sektor waarin
besighede grond+natuurlike
hulpbronne as grondstowwe
gebruik
- Sekondere
sektor= die
ekonomiese
sektor waarin
grondstowwe uit
die primere sektor
gebruik om goed
wat mense kan
gebruik te
verwerk/
vervaardig
- tersiere sektor= die
ekonomiese sektor waarin
besighede voltooide
goedere+dienste vir die
publiek aanbied
- As 1 sektor ineenstort sal ander
2 nie kan funksioneer nie
- Volhoubare gebruik van hulpbronne
- Nie-hernubaar= kan
nie hernieu word
nie; as dit opgebruik
is kan daar nooit
weer daarvan
gemaak word nie
- bv. water,
steenkool,
olie
- Skaars= daars
min/'n beperkte
hoeveelheid van
- moet alternatiewe hulpbronne kry
- hernieubaar- hout, plante,
sonenergie, goud+yster (kan
herwin)
- Ontwikkelde lande-
gebruik meer hulpbronne
(geindustraliseerd)
- Ontwikkelende
lande- gebruik
minder hulpbronne
- al2 gebruik
onvolhoubaar
- Maniere:
- sonenergie i.p.v. energie uit olie
- maak produksieproses meer
doeltreffend - verminder
gebruik van hulpbronne
- gebruik herwonne
materiaal
- Die betekenis van ekonomiese groei
- Ekonomiese groei= 'n
styging in 'n ekonomie se
vermoe om
goedere+dienste oor 'n
tydperk te produseer
- BBP= Bruto
Binnelandse produk;
die totale waarde van al
die produkte + dienste
wat die land oor 'n
spesifieke tydperk
produseer
- wanneer waarde van land
se produkte+dienste styg -
meer is geproduseer -
ekonomiese groei
- Vir ekonomie om te groei:
- werkloosheidsyfer moet laag wees
- Armoede moet uitgeroei word - sodat almal bydra tot ekonomie
- bevolking moet: gesond, opgevoed+geskoold wees om produktief te kan werk
- SA se probleme
- hoe werkloosheidsyfer
- armoede+ongelykheid
- MIV/VIGS
- vaardigheidstekorte
- Die betekenis van produktiwiteit
- Produktiwiteit='n
maatstafvan
hoeveel 'n mens
uitkry uit die
moeite wat jy
met iets doen
- Hoe doeltreffend
tyd gebruik word
om dinge te doen
- jou deel by werkplek te
doen - maak verkil in land
se ekonomie
- Die effek van produktiwiteit
op ekonomiese groei
- produktiewe arbeidsmag - ekonomiese groei
- werkloosheid. VIGS, ongeskooldheid laat produktiwiteit daal
- Produsser niks
- produseer beperkte goedere/dienste
- Siek -
min tye
by werk
- Tegnologie in die produksieproses
- robotte i.p.v. mense
- vinniger+meer doeltreffend
- outomatiseer produksieproses
- Outomatiseer=wanneer
'n masjien gebruik word
om 'n handproses
verander na 'n
outomatiese proses wat
vinniger+meer
doeltreffend is
- Tegnologie se voordeel:
- Werk vinniger as mense
- word nie moeg nie
- word nie siek nie
- maak minder foute as
mense
- aandag word nie afgelei nie
- neem nie verlof nie
- kan lang ure werk
- dag/nag
- word nie betaal nie
- word nie opgelei nie
- word nie bestuur nie
- Die bydrae van tegnologie tot
die verbetering van
produktiwiteit en ekonomiese
groei
- tegnologie -vinniger,
meer akkuraat,
gestandaardiseerd
- verhoog kapasiteit
- dra by tot ekonomiese groei