GoConqr hat ein neues Design! Sag uns, wie es dir gefällt.

Mindmap

Meervoudige Tabelle

elnepotgieter Inligtings Tegnologie (IT) Grade 12 Englisch

Meervoudige Tabelle

Inhalt der Mindmap

Meervoudige Tabelle

  1. Meervoudige tabelle voorkom data-oortolligheid.

    • Wanneer data in ’n tabel herhaal word, word dit data redundancy of data-oortolligheid genoem.
    • VS
      • Daar is steeds 'n verwantskap
  2. Ontwerp van Meervoudige Tabelle en Verwantskappe

    • 1. Bepaal HOOFENTITEITE (waaroor, oor wat of wie gaan die databasis) Elke entiteit (eienaars) word gewoonlik 'n tabel en die attribute (geboortedatums) word die velde
    • 2. Bepaal VERWANTSKAPPE tussen die entiteite (Die voorbeeld word 'n een-tot-meer-verwantskap (1:M) genoem
      • Voorstel van verwantskappe met ER-Diagramme (Entity Relationship Diagram)
        • • Elke entitieit word deur ’n reghoek voorgestel. • Die naam van die entiteit is ’n selfstandige naamwoord, gewoonlik in enkelvoud, en word in hoofletters in die reghoek geskryf. • Verwantskappe tussen entiteite en die tipe word deur reguit lyne en simbole voorgestel. • ’n Werkwoord word gebruik om die verwantskap te beskryf.
  3. Die koppeling van tabelle in Access

    • Access is 'n relasiedatabasis, wat beteken dat 'n databasis uit verskeie tabelle kan bestaan, wat aan mekaar verwant is
    • 'n Verwantskap tussen twee tabelle stel 'n verwantskap tussen twee entiteiten in die werkelike lewe voor
    • 'n Entiteit is iets waaroor ons data in 'n databasis wil stoor, soos atlete, pasiënte en afsprake.
    • ER-Diagramme word gebruik om verwantskappe tussen entiteite aan te toon
    • 'n Verwantskap tussen twee tabelle A en B kan slegs opgestel word indien:
      • Altwee tabelle toe is
      • Tabel A 'n primêre sleutel bevat
      • Tabel B dieselfde veld bevat, wat van pressies dieselfde datatipe is. (die name van die velde kan verskil). Hierdie veld word die vreemde sleutel (foreign key) genoem.
    • Wanneer 'n verwantskap opgestel word, moet die opsie Enforce Referential Integrity geaktiveer word. Dit sal verseker dat waardes vir vreemde sleutels slegs ingetik kan word indien daar reeds so 'n waarde vir die primêre sleutel ingetik is.

Bilder und Dateien der Mindmap

  • Meervoudige Tabelle
  • Meervoudige Tabelle
  • Meervoudige Tabelle
  • Meervoudige Tabelle
  • Meervoudige Tabelle

Informationen

Beschreibung
Grade 12 Inligtings Tegnologie (IT) Mindmap am Meervoudige Tabelle, erstellt von elnepotgieter am 19/02/2014.
Erstellt von
elnepotgieter
Aufrufe
123
Bewertung

Feedback

Worum geht es?

Wie gefällt dir das neue Design?

Dein Eindruck