Zusammenfassung der Ressource
AFRIKAANS
- Meervoude (More than 1)
- Oog - Öe / Hand - Hande / Haar - Hare/
Kat - Katte
- Verlede tyd (Past tense) Is > was/ wil >
wou / Kan > kon / Sal >sou
- Always add 'het' & 'ge' E.G Rowers steel geld
by die ABC-winkel. > Rowers het geld by die
ABC-winkel gesteel
- Tye
- Teenwoordige Tyd (Present Tense) Die
kinder speel in die klas (it is happening
now)
- Toekomende tyd = Dit is so dat iets
moet nog gebeur die kinders sal
stout wees
- Trappe van vergeyking (Degrees of comparison = add 'er' &
before 'ste' always add die before the last woord such as beste)
- E.G Vinning, vinniger, die vinnigste / goed, beter, die beste /
hoog, hoer, die hoogste / lank, langer, die langste / wild, wilder,
die wildste / fluks, flukser, die flukste / stadig, stadiger , die
stagiste / Mak, makker, die makste / lui, luier , die luiste
- Byvoeglike Naamwoord (Adjective)
- Is woorde wat die naamwoord beskryf B.V.
Die seun is slim (seun = noun & slim =
adjective)
- Intensiewe Vorm = The creative way of saying something is 'very'
B.V. Dolleeg/ Bloedroi / Pot blou / grassgroen / pikswart / papnat /
rietskraal / papsag / brandmaers / murgsag / stroopsoet / vuurwarm
/ spotgoedkoop / smull lekker / trommeldik / goudgeel /doodnodig /
doodgaar / asynsuuur / prop vol / kurkdraag / pekvet / kliphard /
galbitter / yskoud / peperduur / silverskoon / blits vinnig /
loodswaar / doodmoeg
- Vergelykings = Similes (Often similar to
intensiewe vorm
- So stil soos 'n muis / So lig
soss 'n veer / So sterk soos 'n
bees / so siek soos 'n hond / So
soet soos stroop / So regop
soos 'n kers / so vinnig soos
blits / so dood soos 'n mossie /
so oud soos die berge
- Bevelsinne = command/ command sentences
- Iets vir jou vertel om wat te doen B.V. Meng, klits, spoel, sny, skul.
Maak toe die deur / Gaan haal die sleutels / Doe jou werk
- Lettergrepe = Syllable (Waneer klanke verdeel Hulle - Hul/le / Lekkerste - Lek/er/ste