|
|
Created by Johanne Barnes
over 7 years ago
|
|
| Question | Answer |
| Watter woordsoort gee aan n voorwerp 'n naam? | Selfstandige naamwoord |
| Watter soort selfstandige naamwoorde kry hoofletters? | Eiename |
| Watter soort selfstandige naamwoorde kan getel word? | Soortname |
| Watter soort selfstandige naamwoorde kan nie getel word nie? | Maatnaam |
Want to create your own Flashcards for free with GoConqr? Learn more.