GoConqr hat ein neues Design! Sag uns, wie es dir gefällt.

Notizen

Bronne

Elizna van Deventer Sosiale Wetenskappe Ha Englisch 1 Seite

Inhalt der Notizen (1)

Seite 1

Bronne

Primêre bronne

Dis eerstehandse inligting oor wat gebeur het.

Dit dateer uit die tydperk toe die gebeurtenis plaasgevind het.

Dis gebasseer op wat mense gesien, gehoor en vervaardig (artifak) het.

Dit kan in geskrewe vorm wees, bv. boeke of dokumente.

In enige tasbare vorm, bv. gebou, kledingstuk, foto, plakkaat, kaart, skildery of koerant.

Argeologiese oorblyfsel.

Ooggetuie.

Iemand se direkte woorde.

Sekondêre bronne

Dis tweedehandse inligting van gebeure.

Dit is afhanklik en gebasseer op primêre bronne.

Die historiese bewyse is reeds geselekteer en geїnterpreteer.

Bv. geskiedenishandboeke, koerant- en tydskrifartikels.

Informationen

Beschreibung
Primêre en Sekondêre bronne
Aufrufe
70
Tags
bronne
Bewertung

Feedback

Worum geht es?

Wie gefällt dir das neue Design?

Dein Eindruck