ally_swartz
Quiz von , erstellt am more than 1 year ago

Straftoemeting as n spesialiteitsrigting in kriminologie.

26
0
0
ally_swartz
Erstellt von ally_swartz vor etwa 9 Jahre
Schließen

kriminologie - Penologie

Frage 1 von 5

1

Gee die definisie van Wetenskap

Wähle eine der folgenden:

  • Geordende en gekontroleerde kennis wat lei na 'n kennis sisteem wat verskynsels navors, ken en verstaan.

  • Metadologie

Erklärung

Frage 2 von 5

1

Gee die definisie van Vakwetenskap asook voorbeelde

Wähle eine der folgenden:

  • Die ken, verstaan, bestudeer en onderneem van navorsing oor 'n spesifieke verskynsel. Kriminologie, wiskunde en geologie

  • Bv. Kriminologie, wiskunde en geologie

Erklärung

Frage 3 von 5

1

Noem die spesialiteitsrigtings in Kriminologie?

Wähle eine der folgenden:

  • Misdaad, die misdadiger, die misdaadslagoffer en die straftoemeting

  • misdaad misdadiger misdaadslagoffer en straftoemeting.

Erklärung

Frage 4 von 5

1

Noem die spesialiteitsrigtings in penologie?

Wähle eine der folgenden:

  • Fundametele penologie, regsplegende penologie, gemeensdkaps penologie en inrigtings penologie.

  • fundametele regsplegende gemeenskaps inrigtings

Erklärung

Frage 5 von 5

1

Noem die vereistes waaraan die selfstandigheid van 'n vakwetenskap getoets kan word.

Wähle eine der folgenden:

  • - Het penologie 'n eie studie objek
    - Het penologie 'n afgebakense studieterrein.
    - Het penologie eie metodes van wetenskap beoefen.
    - Het penologie teoretiese agtergrond.
    - Is penologie 'n toegepaste beroepsgerigte vakdissipline.
    - word penologie as 'n vakwetenskap by tersiere inrigitings beskou?

  • Het penologie meer as een afdeling

Erklärung