GoConqr has a new look! Let us know what you think.

Quiz

kriminologie - Penologie

ally_swartz 5 questions

Take the quiz

Questions in this quiz (5)

  1. 1Gee die definisie van Wetenskap
    1. AGeordende en gekontroleerde kennis wat lei na 'n kennis sisteem wat verskynsels navors, ken en verstaan.
    2. BMetadologie
  2. 2Gee die definisie van Vakwetenskap asook voorbeelde
    1. ADie ken, verstaan, bestudeer en onderneem van navorsing oor 'n spesifieke verskynsel. Kriminologie, wiskunde en geologie
    2. BBv. Kriminologie, wiskunde en geologie
  3. 3Noem die spesialiteitsrigtings in Kriminologie?
    1. AMisdaad, die misdadiger, die misdaadslagoffer en die straftoemeting
    2. Bmisdaad misdadiger misdaadslagoffer en straftoemeting.
  4. 4Noem die spesialiteitsrigtings in penologie?
    1. A Fundametele penologie, regsplegende penologie, gemeensdkaps penologie en inrigtings penologie.
    2. Bfundametele regsplegende gemeenskaps inrigtings
  5. 5Noem die vereistes waaraan die selfstandigheid van 'n vakwetenskap getoets kan word.
    1. A- Het penologie 'n eie studie objek
      - Het penologie 'n afgebakense studieterrein.
      - Het penologie eie metodes van wetenskap beoefen.
      - Het penologie teoretiese agtergrond.
      - Is penologie 'n toegepaste beroepsgerigte vakdissipline.
      - word penologie as 'n vakwetenskap by tersiere inrigitings beskou?
    2. BHet penologie meer as een afdeling

Information

Description
Straftoemeting as n spesialiteitsrigting in kriminologie.
Language
English
Views
57
Tags
tema 1
Rating
No ratings yet
Rate this quiz
Rate this quiz

Feedback

What is it about?

What do you think of the new look?

How do you like it?