Erstellt von Hannelie Oosthuizen
vor etwa 9 Jahre
|
||
amper maar nog nie
van bakboord na ___
goed begin is ___
tussen die boom en die ____
met dapper en ___
deur dik en ____ bystaan
nie boe of ____ sê nie
sonder om te blik of te ____
donkerwerk is ____
hy het dit dubbel en ___ verdien
dit het fyn en __ gebreek
sy het geen kind of ____ nie
Ou kalant, lank in die __
baie lief en ___ deurgemaak
van Pontius na _____ stuur
Besin eer jy ___