Uitdrukkings wat rym

Description

graad 5 - 10 Afrikaans Flashcards on Uitdrukkings wat rym, created by Hannelie Oosthuizen on 08/04/2015.
Hannelie Oosthuizen
Flashcards by Hannelie Oosthuizen, updated more than 1 year ago
Hannelie Oosthuizen
Created by Hannelie Oosthuizen about 9 years ago
28
0

Resource summary

Question Answer
amper maar nog nie stamper
van bakboord na ___ stuurboord
goed begin is ___ half gewin
tussen die boom en die ____ bas
met dapper en ___ stapper
deur dik en ____ bystaan dun
nie boe of ____ sê nie ba
sonder om te blik of te ____ bloos
donkerwerk is ____ konkelwerk
hy het dit dubbel en ___ verdien dwars
dit het fyn en __ gebreek flenters
sy het geen kind of ____ nie kraai
Ou kalant, lank in die __ land
baie lief en ___ deurgemaak leed
van Pontius na _____ stuur Pilatus
Besin eer jy ___ begin
Show full summary Hide full summary

Similar

Afrikaans - idiomatiese vergelykings
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans - gedigte
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2
Hannelie Oosthuizen
Replisering
Absolutary
Afrikaans Language
Johanne Barnes
Afrikaans/Xhosa - Vocabulary: Animals
Chantal du Plessis
Afrikaans - persoonsname
Hannelie Oosthuizen
Woordsoorte
Esna van Der walt
Afrikaanse Terme en Definisies
Hannelie Oosthuizen
Afrikaans
Nsovo Linah
Die Xhosa kultuur_1
Incendia Aer