|
|
Created by Dominic & Quintin Geyser
over 1 year ago
|
|
| Question | Answer |
| Nedersetting | 'n Plek waar mense woon. |
| Plaas | 'n Plek met grond waar mense gewasse kweek en dier aanhou |
| Dorpie | 'n Klein nedersetting |
| Gewasse | "n plant wat boere kweekom te verkoop of te eet. Bv:Mielies |
| Stad | 'n Nedersetting wat groter as 'n dorp is. |
Want to create your own Flashcards for free with GoConqr? Learn more.