Hannelie Oosthuizen
Quiz by , created more than 1 year ago

graad 5 - 10 Afrikaans Quiz on Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2, created by Hannelie Oosthuizen on 08/04/2015.

207
1
0
Hannelie Oosthuizen
Created by Hannelie Oosthuizen about 9 years ago
Close

Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2

Question 1 of 10

1

'n dokter wat oë toets en oogsiektes behandel

Select one or more of the following:

  • oftalmoloog

  • pediater

Explanation

Question 2 of 10

1

iemand wat advies gee oor beleggings en ook oor die koop en verkoop van aandele

Select one or more of the following:

  • makelaar

  • jingo

Explanation

Question 3 of 10

1

'n visdeskundige

Select one or more of the following:

  • entomoloog

  • igtioloog

Explanation

Question 4 of 10

1

die persoon gee lesings aan 'n kollege of universiteit

Select one or more of the following:

  • lektor

  • kurator

Explanation

Question 5 of 10

1

'n persoon wat aan steelsiekte ly

Select one or more of the following:

  • kleptomaan

  • oftalmoloog

Explanation

Question 6 of 10

1

die hoof van 'n dieretuin of museum

Select one or more of the following:

  • igtioloog

  • kurator

Explanation

Question 7 of 10

1

'n persoon wat slegte tyding bring

Select one or more of the following:

  • 'n filantroop

  • jobsbode

Explanation

Question 8 of 10

1

iemand wat op klein skaal boer

Select one or more of the following:

  • 'n knapsakboer

  • 'n hermiet

Explanation

Question 9 of 10

1

'n dokter wat alle inwendige siektes bestudeer

Select one or more of the following:

  • 'n internis

  • 'n kwadrupleeg

Explanation

Question 10 of 10

1

'n dier wat plante vreet

Select one or more of the following:

  • herbivoor

  • omnivoor

Explanation