Quiz
Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2
Questions in this quiz (10)
1'n dokter wat oë toets en oogsiektes behandel
- Aoftalmoloog
- Bpediater
2iemand wat advies gee oor beleggings en ook oor die koop en verkoop van aandele
- Amakelaar
- Bjingo
3'n visdeskundige
- Aentomoloog
- Bigtioloog
4die persoon gee lesings aan 'n kollege of universiteit
- Alektor
- Bkurator
5'n persoon wat aan steelsiekte ly
- Akleptomaan
- Boftalmoloog
6die hoof van 'n dieretuin of museum
- Aigtioloog
- Bkurator
7'n persoon wat slegte tyding bring
- A'n filantroop
- Bjobsbode
8iemand wat op klein skaal boer
- A'n knapsakboer
- B'n hermiet
9'n dokter wat alle inwendige siektes bestudeer
- A'n internis
- B'n kwadrupleeg
10'n dier wat plante vreet
- Aherbivoor
- Bomnivoor
Information
- Description
- graad 5 - 10 Afrikaans Quiz on Afrikaans - een woord vir 'n omskrywing deel 2, created by Hannelie Oosthuizen on 08/04/2015.
- Author
- Hannelie Oosthuizen
- Language
- English
- Views
- 292
- Tags
- Rating
- No ratings yet Rate this quiz