Mapa mental
Chemiese verandering Eenheid 2 (i)
Contenido del mapa
Chemiese verandering Eenheid 2 (i)
Oop Sisteem:
- Van die reaktanse / produkte ontsnap uit die sisteem en die energie kan vrygestel of geabsorbeer word
- Voorbeeld: - Mg(s) + HCl(g) ---> MgCl2(aq) + H2(g) in oop houer
- Voorbeeld: - H2(g) ontsnap
- Voorbeeld: Temperatuur verander a.g.v. eksotermiese reaksie
- Voorbeeld: - Mg(s) + HCl(g) ---> MgCl2(aq) + H2(g) in oop houer
- Van die reaktanse / produkte ontsnap uit die sisteem en die energie kan vrygestel of geabsorbeer word
Geslote Sisteem:
- Geen van die reaktanse / produkte ontsnap uit die reaksiesisteem nie. Slegs energie kan vrygestel of geabsorbeer word.
- Voorbeeld: Water in 'n pot met 'n deksel; verdamping en kondernsasie vind plaas; energie kan verander; H2O (g) en (l) kan nei uit die reaksiesisteem ontsnap nie
- Voorbeeld: - 2SO2 (g) + O2(g) = 2S03 (g) in 'n geslote houer: energie kan verander. Geen van die gasse ontsnap nie. (** Maak seker oor simbole in handboek bl 334)
- Geen van die reaktanse / produkte ontsnap uit die reaksiesisteem nie. Slegs energie kan vrygestel of geabsorbeer word.
Geïsoleerde Sisteem:
- Geen van die reaktanse / produkte ontsnap uit die reaksiesisteem nie. Energie bly ook konstant.
- Voorbeeld: - 2SO2 (g) + O2 (g) 2SO3 (g) in 'n geslote geïsoleerde houer; geen van die gasse ontsnap nie; die temperatuur bly konstant.
- Voorbeeld: - Water in 'n vakuumfles; verdamping en kondensasie vind in die fles plaas; H2O (g) en (l) kan nie uit die reaksiesisteem ontsnap nie; temperatuur van die stelsel bly konstant.
- Geen van die reaktanse / produkte ontsnap uit die reaksiesisteem nie. Energie bly ook konstant.
Dinamiese Ewewig:
- - Voorwaartse en terugwaartse reaksies vind voortdurend gelyktydig en teen dieselfde tempo plaas.
- - Makroskopiese veranderings stop
- - Mikroskopiese veranderings hou aan
- - Konsentrasies van al die stowwe bly konstant
Omkeerbare Reaksie:
- Reaktanse verander in produkte en produkte verander voortdurend terug in die oorspronklike reaktanse
Ewewigskonstante:
- - Dui verhouding tussen produkte en reaktanse aan
- - Slegs 'n getal
- - Kc > 1 : [produkte] is hoog -- reaksie is ekonomies
- - Kc < 1 : [produkte] is laag -- reaksie is onekonomies
- - As voorwaartse reaksie bevoordeel word deur deltaT, neem Kc-waarde toe
- - Slegs deltaT veroorsaak verandering in Kc-waarde
MAAK SEKER OOR SIMBOLE EN FORMULES IN HANDBOEK BL 334
Información
- Descripción
- Grade 12 Fisiese Wetenskap Mapa Mental sobre Chemiese verandering Eenheid 2 (i), creado por elnepotgieter el 27/02/2014.
- Creado por
- elnepotgieter
- Visitas
- 132
- Etiquetas
- Valoración