¡GoConqr estrena diseño! Cuéntanos qué te parece.

Mapa mental

Wat is ’n databasis?

elnepotgieter Inligtings Tegnologie (IT) Grade 12 Inglés

Wat is ’n databasis?

Contenido del mapa

Wat is ’n databasis?

  1. Stoor data / feite (’n versameling van data of feite oor ’n sekere onderwerp)

    • REKENAAR Databasis BV.Microsoft Access (elektronies) WAT DOEN 'N ELEKTRONIESE DATABASIS?
      • 1. Struktureer en organiseer Data (stoor in tablle)
      • 2. Wysig en manipuleer Data
      • 3. Verwerk Data
  2. STRUKTUUR VAN DATABASIS

    • VELD
      • Enkele feit / kleinste eenheid van data. (BV. ’n kliëntenommer, titel, naam, van, adres en telefoonnommer).
    • REKORD
      • ’n Versameling van velde
    • TABEL
      • Verwante rekords in ’n tabel gestoor. Tabel is in rye en kolomme uitgelê. Elke kolom stel ’n veld voor en elke ry ’n groep verwante velde of ’n rekord.
      • * ’n Databasis bestaan eintlik uit meervoudige tabelle wat aan mekaar verwant is.
  3. Ekstra Definisies

    • 'n Vorm
      • 1. vertoon data meer professioneel as tabel 2. vertoon geselekteerde velde, in die vorm word slegs een rekord se velde op ’n slag vertoon 3. word dikwels vir die vaslegging van data (rekords) gebruik
    • Navraag (Query)
      • 1. word gebruik om net sekere velde in tabel te wys. 2. slegs rekords volgens sekere vereistes of kriteria wat gespesifiseerd is te wys. 3. stoor om later weer te gebruik te.
    • Verslag (Report)
      • 1. gebruik om inligting op te som en te groepeer 2. gebruik om inligting vanuit ’n databasis in ’n gestruktureerde en geformateerde formaat te vertoon.
  4. Access Databasis

    • Tabelle van verwante feite of data, saam met hulpmiddels of objekte om die data in die databasis te verwerk en te gebruik
    • Microsoft Access - databasisbestuurstelsel (database management system – DBMS) – laat jou toe om elektroniese databasisse te werk

Imágenes y archivos del mapa

  • Wat is ’n databasis?
  • Wat is ’n databasis?

Información

Descripción
Grade 12 (Teorie) Inligtings Tegnologie (IT) Mapa Mental sobre Wat is ’n databasis?, creado por elnepotgieter el 15/02/2014.
Creado por
elnepotgieter
Visitas
295
Valoración

Escríbenos

¿Sobre qué es tu mensaje?

¿Qué te parece el nuevo diseño?

¿Te gusta?