Apuntes
Kwartaal 3: Eenheid 2
Contenido del apunte (4)
Página 1
Definisie van Rassisme
-Rassisme is diskriminasie of onregverdige behandeling op grond van 'n persoon se ras.
-Ras is die klasifisering van mense op grond van fisieke kenmerke soos velkleur.
-Rassisme is wanneer iemand as minderwaardig beskou word weens die kleur van hul vel.
Página 2
Daar is 4 soorte rassisme [Paragraafvraag]
Historiese rassismse
Gegrond op afkoms of waar 'n persoon vandaan kom.
Bv. Nazi's glo wit mense (Duitsers) is verhewe bo alle ander mense.
Wetenskaplike rassisme
Fokus op fisieke kenmerke van mense, soos breingrootte.
Sommige rasse is beter en intelligenter as ander en dat die "verhewe rasse" die ander beskaafd moet maak.
Institusionele rassisme
Om die voordele van 'n dominante groep te beskerm.
Bv. Aprtheid: Wit mense was dominant/ verhewe bo swart mense; wit mense is bevoordeel.
Nuwe rassisme
Dis minder voor die hand liggende rassisme, soos "vreemdelingehaat" (=diskriminasie teen immigrante of vlugtelinge) en "negatiewe houdings teenoor groepe met ander kultuurwaardes"
Página 3
Evolusie
=Verandering wat oor 'n tyd in 'n bevolking plaasvind - loop uit op veranderings wat oorgedra of geërf word van geslag tot geslag.
Oorleef
Voort te plant
Nakomelinge grrot te maak
Een enkele gemeenskaplike voorouer
Verhoudinge tussen mens en aap
Gemeenskaplike afkoms
Genealogie
Página 4
Apartheid en mite van ras
-Ras is 'n mite → wyd bekend, maar valse oortuiging om iets te verklaar.
-Almal lyk dieselde - tog gebruik ons verskillende fisieke kenmerke pm ons te onderskei van ander groepe.
-Fisieke verskille → verskille in intelligensie, goedheid, skoonheid, eerlikheid ← dis verkeerd
-ETNISITEIT=dis 'n groep mense wat 'n gemeenskaplike geskiedenis, taal , ligging, godsdienstradisieen manier van leef deel wat van geslag tot geslag oorgedra word (kultuur; nie biologies nie).
-Eur. skep hiërargie van mense - wit Europieërs heel bo.
-Charles Darwin - sekere mense (wit)is beter as ander.
-S.A.: Nasionale Party skep Apartheid - rasseskeiding-blankes verhewe bo swartes, kleurlinge en Indiërs.
Información
- Descripción
- Definisie van Rassisme
- Creado por
- Elizna van Deventer · sep 2016
- Actualizado
- 10 sep 2016
- Visitas
- 173
- Etiquetas
- Valoración