Bepaling van Spel

Description

final exam Tweede Jaars Notas (Spel - Rx) Mind Map on Bepaling van Spel, created by lizevanemmenis on 07/10/2013.
lizevanemmenis
Mind Map by lizevanemmenis, updated more than 1 year ago
lizevanemmenis
Created by lizevanemmenis over 12 years ago
87
0

Resource summary

Bepaling van Spel
  1. evaluasie metodes
    1. verkry inligting
      1. neem pt waar
        1. toets pt
          1. aktwitieitsdeelname
          2. effektiewe onderhoudvoering
            1. wees sensitief vir nie-verbale boodskappe
              1. orienteer versorger tov plek van onderhoud
                1. verduidelik die doel van onderhoud
                  1. wees sensitief vir versorger se fisiese en emosionele behoeftes
                    1. bevorder interaksie deur oop vrae te vra
                      1. probeer vas stel watter waardes en kulturele faktore 'n invloed mag he
                        1. beplan wanneer om notas te neem
                          1. bly positief en realisties
                            1. bly buigbaar
                              1. vermy mediese spesifieke taal
                              2. vaardige waarneming
                                1. NB komponente van vaardige waarneming sluit in:
                                  1. plek
                                    1. kind se gedrag
                                      1. kwaliteit van gedrag
                                        1. frekwensie en duur van gedrag
                                        2. NB stappe wanneer 'n kind waargeneem word
                                          1. kies 'n geskikte situasie en tyd
                                            1. definieer gedrag en identifiseer relevante dimensies
                                              1. kies geskikte sisteem om data in te samel
                                                1. toets akuraatheid van data insameling
                                                  1. gebruik resultate om besluite te neem
                                                  2. nie-gestandardiseerde hulpmiddels
                                                    1. Florey se ontwikkelingsklassifikasie
                                                      1. Preschool Play Scale (Knox)
                                                    Show full summary Hide full summary

                                                    Similar

                                                    Aktiwiteits Model - Jean Pretorius
                                                    lizevanemmenis