Forensies

Description

Map 1
lizmariw
Mind Map by lizmariw, updated more than 1 year ago
lizmariw
Created by lizmariw almost 10 years ago
2
0

Resource summary

Forensies
  1. Wat is misdaadondersoek
    1. - Gesistematiseerde soeeke na waarheid - Positiewe opklaring van misdaadsituasie - Spore te gebruik
      1. Spore: - Objektief: - Tasbare items - ( stomgetuies, indirekte, omstandigheids) - Bv. vinger-afdrukke, bloed, insekte, semen ens
        1. Spore: - Subjektief - Mondelings - ( direkte, mense)
          1. - Inligting verkry verskil van mens tot mens - Talle redes waarom info van mekaar verskil ( emosies, belangstellings, vooroordele - Almal sien anders, dus is beskrywings & waarnemings anders
        Show full summary Hide full summary

        Similar