Databasisbestuurstelsel (DBMS)

Description

Grade 12 Inligtings Tegnologie (IT) Mind Map on Databasisbestuurstelsel (DBMS), created by elnepotgieter on 19/02/2014.
elnepotgieter
Mind Map by elnepotgieter, updated more than 1 year ago
elnepotgieter
Created by elnepotgieter about 10 years ago
85
0

Resource summary

Databasisbestuurstelsel (DBMS)
  1. (Definisie) Programmatuur wat jou in staat stel om met elektroniese databasisse te werk.
    1. Databasis Skep
      1. Databasis struktuur redigeer
        1. Data by databases byvoeg en uit vee
          1. Data-navrae / soektogte in die databasis doen
            1. Data in die databasis kan verwerk word om inligting te bekom
            2. Tafelblad Databasisse
              1. BV. Persoonlike Rekenaars (Aangetref)
                1. Alles in 'n enkele toepassing ingesluit
                  1. Slegs klein aantal gebruikers
                    1. Enkelgebruiker
                    2. Bedieners-DBMS'e
                      1. Gebruikers het nie direkte toegang.
                        1. Toegang tot die DBMS is dmv spesiale ontwikkelde kliëntprogramatuur
                          1. Kliëntprogrammatuur bied toegang tot dienste wat op ’n ander rekenaar geïnstalleerd is bv. ’n toepassingsbediener
                            1. Die bedienner-gebasseerde programmatuur voer versoeke van die kliëntprogrammatuur uit.
                          2. BV. POS (Point of Sale) - Supermarkte / mediese stelsel / skool rapportstelsel / biblioteek
                            1. Baie meer kragtiger as 'n tafelblad databasis
                            2. Op menigde rekenaars, maar almal het toegang dmv 'n netwerk.
                              1. Hoe werk 'n bediener-DBMS?
                                1. 1. Bediener-DBMS ontvang boodskappe van die kliëntprogrammatuur via 'n netwerk en voer instrusies uit. BV. ‘selekteer’, ‘voeg in’, ‘vee uit’, ‘opdateer rekord(s)’
                                  1. 3. Bediener interpreteer instruksies en probeer dit uitvoer
                                  2. 2. Die instruskies in vorm van SQL (Structured Query Language) - tekstringe
                                    1. 4. Stuur resultaat terug aan cliënt (of fout boodskap)
                                    2. Kan baie gebruikers op eenslag accommodeer
                                    3. Verspreide Databasisse
                                      1. (Definisie)’n Verspreide databasis is ’n stelsel waar dele van ’n databasis (die data en die DBMS) oor bedieners in verskeie liggings versprei is.
                                        1. Word gebruik as daar baie gebruikers is en verspreid is. BV. wanneer die bezigheid groot in verspreid is oor die wêreld. (Soos Woolworths)
                                          1. As daar van 'n gecentraliseerde databasis gebruik word in so geval :
                                            1. •1. stadige netwerkverkeer weens die groot volume data •2. hoë datakoste weens die groot volume data •3. die risiko dat die hele besigheid tot stilstand kan kom as daar probleme met die sentrale databasis of die kommunikasienetwerk is.
                                              1. ^^^ ('n Verspreide Databasis keer die probleme)
                                          2. BV. 'n kettingwinkel-groep (Mr. Price)
                                            1. Google het hulle eie hybridsisteem genoem : BigTable
                                            2. Belangrike aspekte van verspreide databasisse
                                              1. 1. Meer komplekse sekuriteit
                                                1. 2. Data-sinkronisasie (Duplikasie en Partisie)
                                                  1. A) Duplikasie : In hierdie model het elke afsonderlike ligging ’n volledig kopie van die hele databasis. - Kort BAIE stoorplek
                                                    1. B) Partisie : Elke plek bestuur sy eie data en laai die data op na ’n sentrale databasis volgens ’n geskeduleerde databondelproses (batch process).
                                              2. ’n Data warehouse tree as ’n sentrale bergplek vir data op, geskep deur die integrasie van al hierdie verskillende databronne – ’n soort super‐databasis. Hierdie data warehouses kan gebruik word om te soek vir patrone, verhoudings en tendense binne die inligting wat gestoor is – ’n proses bekend as data mining.
                                                1. Data Warehouse en Data Mining
                                                2. VOORBEELDE
                                                  1. Databasisverwante Loopbane
                                                    1. 1. DBA (Databasisadministrateur)
                                                      1. Bestuur en onderhou databasisse
                                                      2. 2. Unix-administrateurs
                                                        1. Unix is ’n soort bedryfstelsel wat op baie bedieners veral op die Web uitvoer. Unix‐ administrateurs moet in staat wees om gebruikers en sekuriteit op die netwerke wat die DBMS uitvoer, te bestuur.
                                                        2. 3. Databasis-analiste
                                                          1. Die databasis‐analis se werk oorvleuel dikwels met dié van ’n databasisadministrateur. Die analis, daarteenoor, is betrokke by sake soos om veranderinge te maak aan die onderliggende databasisstruktuur, die doeltreffendheid van die stelsel te analiseer
                                                          2. 4. Databasisprogrammeerders
                                                            1. Databasisprogrammeerders is verantwoordelik vir die kodering van spesiaal ontwikkelde programmatuur (die gebruikerkoppelvlak van die databasis).
                                                            2. 5. Projekbestuurders
                                                              1. ’n Projekbestuurder beplan die verloop van ’n IT‐projek van begin tot einde.
                                                            Show full summary Hide full summary

                                                            Similar

                                                            Wat is ’n databasis?
                                                            elnepotgieter
                                                            Meervoudige Tabelle
                                                            elnepotgieter
                                                            Data-instandhouding en die genereer van inligting
                                                            elnepotgieter
                                                            Databasisontwerp
                                                            elnepotgieter
                                                            Mapa Mental - Estilos de Aprendizagem
                                                            miminoma
                                                            C2 - Formulae to learn
                                                            Tech Wilkinson
                                                            GCSE Statistics
                                                            Andrea Leyden
                                                            AQA GCSE Chemistry Unit 2
                                                            Gabi Germain
                                                            How the European Union Works
                                                            Sarah Egan
                                                            SalesForce ADM 201 Study Quiz
                                                            Brianne Wright
                                                            Which GoConqr Product is Right for Me?
                                                            Sarah Egan