Die Xhosa kultuur

Incendia Aer
Mind Map by Incendia Aer, updated more than 1 year ago
Incendia Aer
Created by Incendia Aer almost 6 years ago
3238
0

Description

Mind Map on Die Xhosa kultuur, created by Incendia Aer on 05/18/2014.

Resource summary

Die Xhosa kultuur
1 Tradisionele kleredrag
1.1 Vrouens
1.1.1 Kopdoekke
1.1.2 Komberse met spesiale patrone op
1.2 Mans
1.2.1 Komberse
1.2.2 Kleurvolle klere en lappe
2 Tradisionele gewoontes
2.1 Kuns
2.1.1 Skilderye
2.1.2 Kralewerk
2.1.3 Pottebakkery
2.1.4 Houtwerk
2.1.5 Leer werk
2.2 Handwerk
2.2.1 kralewerk
2.2.2 Weef werk
2.2.3 Houtwerk
2.2.4 Pottebakkery
2.3 Musiek
2.3.1 Tromme
2.3.2 Fluit en fluite
2.3.3 Harpe
2.3.4 Sang en handeklap
2.4 Danse
2.4.1 umtshotsho (heel aand, vir geliefdes)
2.4.2 Rituele danse met trom musiek en opofferrings
3 Cusine
3.1 Isophi
3.1.1 Sop met koring en boontjies of ertjies
3.2 Umleqwa
3.2.1 'n Dis met "free-range" hoenders
3.3 Umngqusho
3.3.1 'n Gereg gemaak van wit mielies en suikerbone
3.4 Umphokoqo
3.4.1 'n Mielie slaai
3.5 Unqombothi
3.5.1 Spesiale bier
3.6 Umvubo
3.6.1 Suurmelk en droë pap
3.7 Umbhako
3.7.1 Mielie brood
3.8 Umfino
3.8.1 Wilde spanasie gemeng met mieliemeel
4 Volksverhale
4.1 Eerste man op Aarde genaamed Xhosa
4.2 Almal nageslagte van Tshawe
4.3 Waarsêers
4.4 Inkanyamba - 'n seeslang-agtige gedierte wat die weer beheer
4.5 Impundulu - die weerlig voël
4.6 Tokoloshe
5 Belangrike feeste en byeenkomste
5.1 Lofsangers
5.2 Tradisionele toor dokters
5.3 Danse
5.4 Gedigte
5.5 Storievertellers
5.6 Inisiasie
Show full summary Hide full summary

Similar

OCR Chemistry - Atoms, Bonds and Groups (Definitions)
GwynsM
HSC Economics
lydia le
GCSE Maths Quiz
Andrea Leyden
An Inspector Calls - Themes
Emily Simms
Musical Terms
Abby B
GCSE AQA Biology 2 Enzymes, Digestion & Enzyme Uses
Lilac Potato
Maths
xcathyx99
Japanese Hiragana
pangcaberte
Test your English grammar skills
Brad Hegarty
1PR101 2.test - Část 3.
Nikola Truong
SFDC App Builder 1 (101-125)
Connie Woolard