Criado por Anzel Pansegrouw
mais de 9 anos atrás
|
||
Questão | Responda |
Wat gebruik 'n elektriese warmwatersilinder om water warm te maak? | elektriesiteit |
Wat gebruik 'n sonwarmwatersilinder om water warm te maak? | hitte van die son |
Hoe kan 'n warmwatersilinder hitte verloor | konveksie, straling en geleiding |
Wat is die menslike ligaam se temperatuur ongeveer? | 37 grade |
Hoekom voel jy koue? | Jou ligaamshitte straal uit. |
Quer criar seus próprios Flashcards gratuitos com GoConqr? Saiba mais.