Tema 1

Descrição

Ekonomie (Module 1) FlashCards sobre Tema 1, criado por Mingan em 03-10-2013.
Mingan
FlashCards por Mingan, atualizado more than 1 year ago
Mingan
Criado por Mingan mais de 10 anos atrás
109
0

Resumo de Recurso

Questão Responda
Watter 3 aspekte word bestudeer in mikro ekonomie? 1. Die besluite van individuele huishoudings tov wat om te koom en waar om hul produksiefaktore aan te bied 2. Die individuele besluite van produsente tov wat en hoeveel om te produseer en watter pryse om te hef 3. Vraag en aanbod, markewewig en die prys van goedere en dienste
Watter 4 aspekte word bestudeer in makro ekonomie? 1. Totale produksie, totale inkome en totale besteding. 2. Ekonomiese groei 3. Algemene prysvlakke en inflasie 4. Betalingsbalans
Uit watter konsepte bestaan Internasionale ekonomie? 1. Internasionale handel 2. Internasionale finansies 3. Internasionale monetere ekononomie
Waaruit bestaan ekonomie as 'n wetenskap? 1. Mikro ekonomie 2. Makro ekonomie 3. Internasionale ekonomie 4. Ontwikkelings ekonomie 5. Monetere ekonomie 6. Openbare sektor ekonomie 7. Omgewings ekonomie 8. Natuurlike hulpbron ekonomie
In watter 3 velde is daar beroepsgeleenthede in die ekonomie? 1. In besighede 2. Konsulterende firmas 3. In die staat
Watter ander wetenskappe deel 'n verwantskap met ekonomie? Wiskunde, fisiese en lewenswetenskappe en geografie

Semelhante

Biology Unit 1
anna.mat1997
Carbohydrates
anna.mat1997
Biology 1 ocr 21st century
Aisha_
AS Biology - Biochemical Molecules
kirstygribbin
1. část, ZT Ekonomie 5EN101, kroužkovací otázky
Irena Lozinská
Unit 4: Module 1 - Rings, Acids and Amines
tommyshellerpaulson
2. část, ZT Ekonomie 5EN101, kroužkovací otázky
Irena Lozinská
Cell Adaptation and Injury Mindmap
Sasha Guimary
TEMA 1 - Cómo es la tierra - Dificultad: Fácil
Eugenio Diaz
Cellular control
b187083
Communication Systems
beccadavies19