Verkleiningsvorm

Descrição

graad 5 - 10 Afrikaans FlashCards sobre Verkleiningsvorm , criado por Hannelie Oosthuizen em 01-05-2014.
Hannelie Oosthuizen
FlashCards por Hannelie Oosthuizen, atualizado more than 1 year ago
Hannelie Oosthuizen
Criado por Hannelie Oosthuizen quase 10 anos atrás
657
0

Resumo de Recurso

Questão Responda
foto foto'tjie
ouma oumatjie
dam dammetjie
oor oortjie
brug bruggie
donkie donkietjie
tand tandjie
lip lippie
kalf kalfie
lam lammetjie
pen pennetjie
koning koninkie
plaas plasie
piering pierinkie
plas plassie
wa waentjie
maat maatjie
stoel stoeltjie
berg bergie
sif siffie
kreef krefie
kruiwa kruiwaentjie
beloning beloninkie
Celliers Celliers'tjie
dame dametjie
doring dorinkie
een enetjie
erfstuk erfstukkie
figuur figuurtjie
folio folio'tjie
fraiing fraiinkie
gat gaatjie
geraas gerasie
glas glasie
graf graffie
horings horinkies
kloof klofie
knoop knopie
knop knoppie
kokon kokonnetjie
liefling lieflingetjie
m m'etjie
Marais Marais'tjie
oorlog oorloggie
pa pa'tjie
pad paadjie
paling palinkie
poel poeletjie
poging poginkie
salon salonnetjie
skadu skadu'tjie
ski ski'tjie
skip skippie
span spannetjie
stad stadjie
strome stroompies
Terblanche Terblanche'ie
tjek tjekkie
TV TV'tjie
vat vatjie
val valletjie
verhoog verhogie
verskoning verskoninkie
Xhosa Xhosa'tjie
Zulu Zulu'tjie
vuis vuisie

Semelhante

Afrikaans Language
Johanne Barnes
Replisering
Absolutary
Afrikaans/Xhosa - Vocabulary: Animals
Chantal du Plessis
Woordsoorte
Esna van Der walt
Afrikaans
Nsovo Linah
Die Xhosa kultuur_1
Incendia Aer
Adjectives (Colors)
Hugo Leão
Adjectives (Tastes)
Hugo Leão
Prepositions (One Word)
Hugo Leão
Prepositions (Two Words)
Hugo Leão
Adjectives (Sizes)
Hugo Leão