Chemiese Veranderinge Eenheid1 - created from Mind Map

Descrição

Grade 12 Fisiese Wetenskap Notas sobre Chemiese Veranderinge Eenheid1 - created from Mind Map, criado por elnepotgieter em 27-02-2014.
elnepotgieter
Notas por elnepotgieter, atualizado more than 1 year ago Mais Menos
elnepotgieter
Criado por elnepotgieter aproximadamente 10 anos atrás
elnepotgieter
Copiado para Nota por elnepotgieter aproximadamente 10 anos atrás
385
0

Resumo de Recurso

Página 1

Reaksietempo 'n Maatstaf van hoe vinnig 'n chemiese verandering plaasvind Meting van reaksietempo Kleurverandering Volume en massaverandering Temperatuurverandering Verandering in pH Troebelheid van oplossing

Botsings Teorie Deeltjies moet bots Effektiewe Botsings: genoeg Ek deeltjies se oriëntatie moet korrel wees

Faktore wat reaksietempo beïnvloed 1. Aard van reaktanse 2. Konsentrasie van die reaktanse 3. Reaksieoppervlakte / toestand van verdeeldheid 4. Temperatuur 5. Katalisator Sommige stowwe is meer reaktief as ander Hoe hoër die konsentrasie van die reaktanse, hoe hoër die reaksietempo Hoe groter die blootgestelde reaksieoppervlakte van 'n vastestof reaktant, hoe hoër is die reaksietempo Hoe hoër die temperatuur van die reaktanse, hoe vinniger vind die reaksie plaas Verhoog die reaksietempo deur die aktivereingsenergie te verlaag sodat meer deeltjies Ek > EA

Chemiese Veranderinge Eenheid1

Semelhante

Chemiese verandering Eenheid 2 (iii)
elnepotgieter
Chemiese verandering Eenheid 2 (i)
elnepotgieter
Chemiese verandering Eenheid 2 (ii)
elnepotgieter
Chemiese Verandering Flashcards
elnepotgieter
Resumo global da matéria de Biologia do 11.º ano - parte 1
Larissa Guimarães
Conceitos de Contabilidade
Alessandra S.
Prática para o TOEFL
GoConqr suporte .
O Renascimento
Professor Junior
Estrutura e Formação de Palavras
adrianegonaves
1_1_Simulado SAEP - Técnico em Edificações
Carlos Santos
LICITAÇÕES
Mateus de Souza